Huisgenoot

OMELET MET AFRIKA-KEKERERTJI­ES

- 2 3 4 8-10 eiers water sprinkels appelkooss­oldaatjies.

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. KEKER-ERTJIES 1 ui, gekap 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 15 ml (1 e) olyfolie 5 ml (1 t) gerookte

paprika 2 ml (½ t) fyn kaneel 5 ml (1 t) komynsaad

jies 2 ml (½ t) rooipeper 2 ml (½ t) brandrissi­e

poeier 50 g tamatiepas­ta 1 x 410 g-blik keker

ertjies, gedreineer 15 ml (1 e) suurlemoen

sap 15 ml (1 t) bruinsuike­r sout en peper OMELETTE 6 eiers, geklits 125 ml (½ k) melk 10 g koljanderb­lare,

gekap 2 ml (½ t) paprika 15 ml (1 e) botter hand vol koljander

blare 60 ml (¼ k) suurroom

Keker-ertjies

Braai die ui en knoffel in die verhitte olie tot geurig. Voeg al die speserye by en roerbraai ’n paar minute. Voeg die tamatiepas­ta by en roerbraai nog ’n paar minute.

Roer die kekerertji­es en 60 ml (¼ k) water by en laat prut 10 min. stadig. Geur met die suurlemoen­sap, bruinsuike­r, sout en peper.

Omelette

Klits die eiers, melk, koljander en paprika saam. Verhit die botter in ’n kleefvrye pan. Gooi ’n dun lagie eier in die pan en braai tot bruin. Skep van die kekerertji­emengsel op die een helfte, vou die omelet toe en braai verder tot gaar. Herhaal met die res van die mengsel.

Sit voor saam met die koljanderb­lare en suurroom.

EIERS

Bring ’n pot water tot kookpunt. Plaas versigtig in die

en kook 6 min. Dreineer en spoel af met koue water. Dop die eiers af en rol in die van jou keuse. Sit voor saam met die

APPELKOOSS­OLDAATJIES

Rooster en smeer met en Sny in langwerpig­e soldaatjie­s en sit voor saam met die eiers.

KRUIE-EN-PARMESAANS­PRINKEL

Meng en die

BILTONGSPR­INKEL

Meng en

CAJUN-SPRINKEL

Meng en

 ??  ?? 4 snye brood botter fyn appelkoosk­onfyt.
10 g fyn gekapte pietersiel­ie, 60 ml (¼ k) fyn gerasperde parmesaank­aas gerasperde skil van 1 suurlemoen.
60 ml (¼ k) fyn biltong 5 ml (1 t) vars gemaalde peper.
5 ml (1 t) droë brandrissi­evlokkies, 15 ml (1...
4 snye brood botter fyn appelkoosk­onfyt. 10 g fyn gekapte pietersiel­ie, 60 ml (¼ k) fyn gerasperde parmesaank­aas gerasperde skil van 1 suurlemoen. 60 ml (¼ k) fyn biltong 5 ml (1 t) vars gemaalde peper. 5 ml (1 t) droë brandrissi­evlokkies, 15 ml (1...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa