Huisgenoot

VIR NIKS MEER AS R20 PER UITGAWE

-

haar dogter my kêrel probeer afvry het. Ek hoor by die gasvrou en ander mense dat hy dit ’n paar keer duidelik gestel het hy het ’n meisie. Steeds het hulle aanhou karring aan hom. Daarna het hulle die vermetelhe­id gehad om te sê hulle sal weer probeer as hy belangstel.

Gelukkig het ek ’n dierbare kêrel wat by my gestaan het, maar dit maak my skok nie minder oor hoe desperaat en oneties sekere mense is nie. Vir sulke mense wil ek net sê: Die wiel draai. LOS MY KÊREL

Amerikaner­s spot met Chad le Clos nadat hy teen Michael Phelps verloor:

van byvoorbeel­d appels of lemoensap of iets dergeliks.

Skaars by daardie winkel uit, loop ek my vas in Pick n Pay se Super Animal-kaarte met diere vir elke R150.

O wee, voor mamma nog vir boetman kan oortuig dat sy nie elke dag iets huis toe gaan bring nie, byt die gogga haar ook en begin sy opgewonde meer geld uitgee sodat sy ekstra kaarte kan kry.

Nou koop ek van my kos by Pick n Pay, ander items by Spar en die res by Checkers.

My kinderlose kollegas maak vir my mini’s bymekaar en ekstra kaarte word tussen vriende uitgeruil.

Dit raak nou ’n duur speletjie en ek hoop dit kry binnekort end, maar ’n paar weke lank het ek dit nogal geniet om te hoor hoe klink ’n swart mamba of hoe maak ’n koala. ARM MAMMA,

SOMERSET-WES Oor mans wat hul vrou verkul:

– NATHA- Drie maniere om in te teken: • Bel 087-740-1012 • SMS HUISGENOOT en jou naam na 36489 • E-pos huisgenoot_inteken@media24.com * Bepalings en voorwaarde­s geld. kan jy nou vir ’n jaar inteken op jou digitale Huisgenoot. En kry dan boonop as intekenges­kenk digitale tydskrifte. In Augustus is jou twee digitale intekenges­kenke: Huisgenoot Skooltake en Huisgenoot Doen Dit Self –

GRATIS! TWEE GRATIS OuersO van KwaZulu-Natal ry per ongeluk lk in trurat oor hul baba:

 ??  ?? Steeds trots op Le Clos! – LEONE MOSTERT NIA GOOSEN
Ons het ook jare gelede oor ons enigste kind gery. Sy het langs die bakkie gedraf, gegly en onder die voertuig geval. Met genade van Bo was ons op ’n veldpaadji­e en is sy nie ernstig beseer nie. –...
Steeds trots op Le Clos! – LEONE MOSTERT NIA GOOSEN Ons het ook jare gelede oor ons enigste kind gery. Sy het langs die bakkie gedraf, gegly en onder die voertuig geval. Met genade van Bo was ons op ’n veldpaadji­e en is sy nie ernstig beseer nie. –...
 ??  ?? Mense dink altyd die verste gras is die groenste. Maar die rede waarom die gras daar oorkant soveel groener is, is dat daar baie meer bollie aan daai kant is. En jou eie gras is maar net vaal omdat dit nie water kry nie.
Mense dink altyd die verste gras is die groenste. Maar die rede waarom die gras daar oorkant soveel groener is, is dat daar baie meer bollie aan daai kant is. En jou eie gras is maar net vaal omdat dit nie water kry nie.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa