Huisgenoot

LUVO MANYONGA , SILWER IN VERSPRING

-

SO BYNA was die glorieryke oomblikik wanneer ’ n skare van tienduisen­de nduisende toeskouers jou naam am uitroep terwyl jou volksliedi­ed opklink en ’n silwermeda­ljemedalje om jou nek ge gehang word, die Suid-Afrikaanse versp springer Luvo Manyongayo­nga nie beskore nie.

Al was hy duidelik lik bestem vir groot dinge, het die drukk daarvan om oornag ’n sportsensa­sie te word vir hom te groot geword.

Soos baie van sy tydgenote in die township Mbekweni ni naby die Paarl het hy sy toevlug tot die ie dwelmmidde­l tik geneem.

Nadat hy in 2012 positief daarvoor getoets is, , is hy vir 18 maande uit allelle atletiekko­mpetisies geskors. rs.

In dié tyd het die Ierse oefeningen fiksheidsa­frigtergte­r John McGrath van die “ongeloofng­elooflike verspringk­ind’’ gehoor, en nadat hy video’so’s van Luvo in aksie gesienn het, het hy hom in Mbebekweni gaan opspoor.or.

Die Luvo wat hy daar aangetref het,et, was “’n man na aan n die dood’’, vertel hy. “Na“Na my mening sou Luvo óf weer begin verspring óf sterf,” sê John. Saam met die Olimpiese swemmer Rykyk Neethling het hulle mett intense afrigtings­essies met Luvo begin.

Aan die begin van 2015 het hulle ge gereël dat hy by die Universite­it van Pretoria se hoëprestas­iesentrum afgerig word.

Sy trek na Pretoria was die regte besluit, sê Luvo se ma, Joyce, by haar huis in Mbekweni. “Want dié plek is vol tik,” sê sy oor die township.

Haar drievertre­khuis was Saterdagna­g stampvol toe bure, familie en vriende kom kyk het hoe Luvo ’n silwermeda­lje by die Olimpiese Spele verower nadat hy kort tevore ’n satelliets­kottel en DStvdekode­erder by haar huis laat af aflewerlew­er

het. “Ek het vir hom gesê jy moet voor die tyd bid, want Jesus gaan jou help,” vertel Joyce. Net soos sy hom aangemoedi­g het om te bid toe hy nog in die kloue van tikverslaw­ing was . . . – MABALE MOLOI EN CHARLEA SIEBERHAGE­N EKSTRA BRONNE: DAILYMAVER­ICK.CO. ZA, IOL.CO.ZA, BDLIVE.CO.ZA, THE TIMES, THE CAPE ARGUS, YOUTUBE. COM, SPORT24.CO.ZA, THE MERCURY

 ??  ?? (Blaai om) Luvo Manyonga se ma, Joyce, sê dié foto van hom hang hoog teen die muur in haar huis sodat sy hom elke dag kan sien.
(Blaai om) Luvo Manyonga se ma, Joyce, sê dié foto van hom hang hoog teen die muur in haar huis sodat sy hom elke dag kan sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa