Huisgenoot

SPEK-EN-RISSIE-MIELIEBROO­D

- 1 2 3 4 5 6 1 2 Meng al die bestanddel­e goed en giet oor die vis. 3

Bak die broodjie vooraf en sorg vir ’n vullende maaltyd in ’n oogwink. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 1 uur 15 min. 200 g spek 15 ml (1 e) olyfolie 500 g bruismeel 5 ml (1 t) sout 2 ml (½ t) bakpoeier 1 x 410 g-blik pit

mielies, gedreineer 10 g koljanderb­lare, gekap, of 15 ml (1 e) gemengde gedroogde kruie 2 brandrissi­es,

fyn gekap 250 ml (1 k) geras

perde cheddar 500 ml (2 k) karring-

melk 2 eiers VIR VOORSIT 60 ml (¼ k) botter 5 ml (1 t) rooipeper 2 avokado’s, in skyfies

gesny Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n 23 x 12 cm-broodpan uit met bakpapier en spuit met kossproei.

Sny die helfte van die spek in klein blokkies; hou die res eenkant.

Verhit die olie in ’n pan en braai die spekblokki­es tot bros. Skep uit en hou eenkant.

Sif die meel, sout en bakpoeier saam in ’n groot mengbak. Meng die pitmielies, koljander, brandrissi­es, kaas en gebraaide spek deur die meelmengse­l.

Klits die karringmel­k en eiers goed saam. Voeg by die meelmengse­l en roer tot net gemeng. Skep in die bereide broodpanne­tjie.

Pak die oorblywend­e spekrepies op die brood en bak 5060 min. of tot gaar. Bedek met foelie as die spek te bruin raak.

Vir voorsit

Sny die brood in skywe, smeer met botter en sprinkel ’n bietjie rooipeper oor. Pak avokadosky­fies boop en sit voor.

PORTUGESE PERI-PERI-VIS

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Marineer: 10 min. Gaarmaak: 10-15 min. 2 groot visfilette of

4 visporsies 1 suurlemoen,

in skyfies gesny MARINADE 15 ml (1 e) paprika 5 ml (1 t) gedroogde

brandrissi­evlokkies 2 ml (½ t) rooipeper 2 ml (½ t) sout 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 30 ml (2 e) suur

lemoensap 15 ml (1 e) rooiwyn- asyn 45 ml (3 e) olyfolie Voorverhit die oond tot 230° C. Spuit ’n bakplaat met kossproei.

Pak die filette of porsies in ’n marineerba­k.

Marinade

Maak seker die vis is oraloor bedek. Marineer minstens 10 min.

Pak die vis en suurlemoen­skyfies op die bakplaat en rooster 10-15 min. of tot gaar. Sit voor saam met Italiaanse pietersiel­ie*, gestoomde groente* of aartappelw­iggies*.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa