Huisgenoot

BLOMKOOL IN KLAPPERMEL­KSOUS

- 2 3 4 5 Meng Meng en Giet oor die slaai en sprinkel oor. 2 3 (Blaai om)

DIE gesondheid­swaarde van borrie word deesdae wyd en syd besing. Dis ’n belangrike geurmiddel in veral kerries, maar verskaf ook geur en kleur aan alles van vleis- en groenteger­egte tot rys. Verkieslik moet dit vars borrie wees wat ’n risoom is, nes vars gemmerwort­el, en baie daarna lyk. Vars borrie het ’n peperige, effens bitter smaak, terwyl gedroogde borrie meer na die vrank kant neig. 2,5 cm vars borrie = 5 ml (1 t) droë poeier

ROMERIGE JOGURTHOEN­DER MET KOOLSLAAI

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Marineer: 30 min. Gaarmaak: 45 min. MARINADE 300 ml natuurlike volroomjog­urt 60 ml (¼ k) olyfolie 10 ml (2 t) elk gerasper- de vars gemmer en borrie of 5 ml (1 t) fyn borrie sap van 1 lemmetjie 5 ml (1 t) elk fyn komyn

en koljander groot hand vol gekapte

koljanderb­lare sout na smaak HOENDER 2 uie, fyn gekap 4 knoffelhui­sies,

fyngedruk olie 1 kg ontvelde

hoenderpor­sies sout en peper 2 ml (½ t) bruinsuike­r sap en skil van

1 lemmetjie geroosterd­e kasjoeneut­e en gekapte sprietuie om bo-oor te sprinkel

Marinade

Verwerk die bestanddel­e in ’n voedselver­werker tot glad. Marineer die hoender sowat ’n halfuur daarin.

Hoender

Braai die uie en knoffel in olie tot sag. Lig die hoender uit die marinade en druk droog. Geur die hoender met sout en peper, voeg by die uiemengsel en braai effe bruin.

Voeg die oorblywend­e marinademe­ngsel en 750 ml (3 k) water by en laat prut sowat 45 minute tot sag en gaar.

Giet die suiker, sap en skil oor, en sprinkel kasjoeneut­e en gekapte sprietuie oor.

Sit voor saam met borriekool­slaai.

rooi- en groenkoolr­epies, gekapte sprietuie, wortelrepi­es en gekapte koljanderb­lare.

60 ml (¼ k) olyfolie, 45 ml (3 e) appelasyn 2 ml (½ t) fyn borrie. sesamsade GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 30 ml (2 e) olie 1 ui, fyn gekap 2 cm elk vars gemmer en gerasperde borrie of 5 ml (1 t) fyn borrie 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 5 ml (1 t) elk fyn

koljander en komyn ’n knippie brandrissi­e 1 groot blomkool, in

blommetjie­s gebreek 1 blik (400 g) klapper- k – koppie(s)

melk sout en peper na smaak 1 lemmetjie se sap 45 ml (3 e) sojasous koljanderb­lare vir

bo-oor 50 g makadamian­eute, gerooster en grof gekap

Verhit die olie en braai die ui, gemmer, borrie en knoffel tot sag. Voeg die koljander, komyn en brandrissi­e by en meng deur.

Voeg die blomkool by en roerbraai effe. Voeg die klappermel­k by. Laat prut tot net sag, maar nog baie bros. Geur met sout en peper. Voeg die sap en sous by.

Sprinkel die koljanderb­lare en neute oor. e – eetlepel(s) t – teelepel(s)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa