Huisgenoot

DIÉ WEEK SE WENRESEP

- 2 3 4 5 6 Meng

EIERVRUG-VARKWORSIE-HAMBURGER

LEWER 7 HAMBURGERS MET 3 FRIKKADELL­ETJIES ELK Bereiding: 30 min. Gaarmaak: 20 min. FRIKKADELL­ETJIES 8 varkworsie­s van hoë gehalte, uit hul vel gedruk 1 bossie sprietuie,

in fyn ringe gesny 5 ml (1 t) gerookte

paprika 15 ml (1 e) asyn of

suurlemoen­sap 15 ml (1 e) heuning 1 eier VIR BRAAI 30 ml (2 e) soet sojasous of balsemieke reduksie om op die amper gaar frikkadell­etjies te verf GUACAMOLE 1 groot of 2 klein avo

kado’s, fyngedruk 1 knoffelhui­sie,

fyn gerasper sap van 1 klein of ’n halwe groot suurlemoen 2 klein Roma-tama

ties, fyn gekerf, of halwe gewone tamatie 30 ml (2 e) Bulgaarse

jogurt of suurroom 125 ml (½ k) vars ge

kapte koljanderb­lare sout en peper na smaak KOOLSLAAI kwart rooi- of groen

kool, superfyn gesny 5 ml (1 t) warm Engelse mosterdpoe­ier of 10 ml (2 t) aangemaakt­e mosterd 15 ml (1 e) rooiwynasy­n 45 ml (3 e) olyfolie 1 groen appel, geskil

en gekap sout en peper BYMEKAARSI­T 14 lang skywe eiervrug (sowat 3 middelslag­eiervrugte) olie ’n paar rooi-uieringe in oorskiet-jalapeñope­kelwater geplaas ’n hand vol roketblare 7 klein Roma-tamaties

(opsioneel)

Frikkadell­etjies

Meng al die bestand- dele vir die frikkadell­etjies tot net gemeng. Vorm 21 bolletjies met nat hande.

Braai oor warm kole tot net gaar; smeer met die sojasous of reduksie net voor die laaste omdraaisla­g.

Vir braai Guacamole

alles liggies.

Meng alles liggies.

Koolslaai Bymekaarsi­t

Geur die eiervrugsk­ywe liggies met sout en smeer alkant met olie. Braai in ’n geriffelde gietysterp­an tot sag en gaar (of oondrooste­r by 200 °C).

Plaas drie frikkadell­etjies op een of twee eiervrugsk­ywe en steek met ’n stokkie vas. Stapel die uieringe en roketblare bo-op en rond af met ’n skeppie guacamole en ’n tamatie (indien verkies). Sit voor met koolslaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa