Huisgenoot

SKOK, GIGGEL – DAAR IS DRIE!

-

ONS het hom onder somber toestande leer ken as vriend en buurman van Oscar Pistorius. Ná Reeva Steenkamp se skietdood het Christo Menelaou selfs ses maande lank in die huis op die Silv Silver Woods-landgoed gewoon waarin die tragedie plaasgevin­d het. Hy was ook in die getuiebank gedurende die uitgerekte moordverho­or.

Maar va vandag besoek ons Christo (37) en sy huwe huweliksma­at, Theo (38), wat deesdae in MooikloofM­o Glen, Pretoria, woon, om ’n hee heel ander rede – of eintlik, drie ander redes.red Die egpaar het verlede maand metm behulp van ’n surrogaatm­a die trotse ouers geword van ’n skattige drieling – twee dogtertjie­s en ’n seuntjie. En wa wat ons vandag hier aantref, kan skaars meer verskil van die morbiede omsta omstandigh­ede van ’n moordonder­soek of hofsaal. Hier word omtrent oor kleink Kate en Zoé (’n identiese tweel tweeling) en Joshua gekoer. Die pa’s vlei, praatp babataal en troos.

“Jy is die mooiste ou dingetjie, hoo hoor. Is jy mooi? Jy is mooier as moo mooi,” gesels Christo met Kate.

D Dit was net ná die aanvanklik­e uitsp uitspraak in die uitgerekte Oscarhofsa­a hofsaak dat die egpaar se langgekoes­t gekoesterd­e droom om ’n baba te hê momen momentum begin kry het.

“Ek en Anette Stip, wat oorkant mekaar gewoongew het, het albei getuig. As bure het ons mekaar nooit voorheen gegroet nie,”ni vertel Christo.

Die eerst eerste keer dat dié twee bure regtig van meka mekaar bewus geraak het, was toe albei hoor hulle gaan as getuies in die Oscar-saak geroep word. “En die een was banger as die ander, want ons mag mos nie met m mekaar gepraat het nie. Ons sê toe sodra die saak klaar is, gaan ons dronk wor word, bedoelende ons gaan lekker kuier,” vertelvert Christo.

Ná Osca Oscar se aanvanklik­e skuldigbev­inding aan strafbares manslag kom hulle toe bymekaarby­mek om saam ’n drankie te geniet en daa daar vertel Christo vir Anette hoe hy en Theo al drie jaar lank ’n baba probeer aann aanneem. Anette het voorgestel hulle oorw oorweeg ’n surrogaats­kap.

Kort daarna het Anette by ’n skolekriek­etwedstryd vir ’ n vriendin van Christo-hulle vertel. En so het die storie versprei. Anette se vriendin het op haar beurt ’n dag later op ’n familie-ete van die paartjie se wens vertel. Een van die men-

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa