Huisgenoot

3dedede 3dededede3­de plplelelek­ple plplple plple plek lekekekeke­k lek

-

Amé nie kamerasku is nie. “Sy is lief daarvoor en pronk graag. Sy het reeds as baba aan ’n kleuterkom­petisie deelgeneem,” vertel die trotse ma.

Amé weet hulle het vir ’n fotokompet­isie ingeskryf en was baie opgewonde toe sy hoor hulle is onder die finaliste, sê Carla.

Die skattige blondekop het ’n kleinsus, Kara (2), wat sy soos goud oppas. “Hulle is onafskeidb­aar.”

Amé is ’n besonder liefdevoll­e kind, verklap haar ma verder. “Een van die oulikste dinge wat sy nog vir my gesê het, is dat ek vir haar ‘die mamma met die mooiste gesig’ is.”

Van die buitelug gaan die Van der Walts binnekort ’n stewige dosis kry, want hul prys ter waarde van R20 000 is ’n week se verblyf by een van drie eksklusiew­e ATKV-oorde.

ONS naaswenner-ma, Priscilla Potgieter van Uitenhage in die Oos-Kaap, sê haar klein Cara (5) is nes sy. “As sy heeldag in die kombuis kan woel en bak, is sy op haar gelukkigst­e. Ek doen dekorbepla­nning vir troues en Cara is ewe kreatief. Sy is soos ’n bloudruk van my.”

Wanneer Cara nie in die kombuis doenig is nie, agtervolg sy glo haar 33jarige ma nes ’n klein assistent. “Sy wil net verf, met klei speel en my help met die dekorbepla­nning.”

Pa Albertyn is ’n n tandarts en Priscilla sê hul dogter het sy sorgsaamhe­id geërf. “Sy is vreeslik erg oor diere en mense en kan ditit glad nie hanteer as iets of iemand seerkry ry nie.”

Priscillac­illa en haar man moedig Cara en haar ouer broer, Migael (7), juis aan dat hulle uiting aan hul gevoelens gee. “Ek glo wanneerann­eer ’n mens iets voel, moet jy dit behoorlikh­oorlik voel.”

Lorindaind­a en Morné van Vuuren van Potgieters­rus etersrus in Limpopo het derde geëindig. dig.

Hullele is gelukkig dat hulle omtrent elke oomblik van die dag saam kan deurbring, want wantt die 24-jarigeige Lorinda is ook diee driejarige­arige Morné se onderwyser­es yseres by sy kleutersko­ol. ool.

Hy is ’n klein woelwater r en sy pa uitgeknip, vertel Lorinda.

“Hy vra hope vrae en is ’n n regte seuntjie. Hy will net oor motor- fietse en karre gesels en wil alles uitmekaarh­aal wat hy kan en probeer verstaan.”

Lorinda se man, Ruan, is ’n bestuurder by ’n konstruksi­efirma. “Tussen Morné se oupas en oumas word hy lekker bederf,” skerts Lorinda. Hy is glo versot daarop om by sy grootouers te kuier. Haar seun is besonder liefdevol en vertel gereeld sy sewe maande oue kleinboet, Carlo, hoe lief hy vir hom is.

Sy is geseënd dat haar seuns se grootouers so naby hulle woon, sê Lorinda, want hulle pas haar kinders graag op sodat sy tyd vir haarself en haar man het.

Morné se ander groot liefde is aartappels­kyfies. “Hy wil net tjippies eet. Hy vrek oor soutige kosse.” ’n Eksklusiew­e vakansie van sewe dae vir ’n gesin van vier ter waarde van R20 000 by een van die ATKV se drie gesogste selfsorgoo­rde in Suid-Afrika. Die vakansie moet van 31 Maart tot 7 April 2017 geneem word. Die wengesin kan by een van die volgende selfsorgoo­rde gaan kuier:

 ??  ?? Lorinda en Morné van Vuuren van Potgieters­rus was derde.
Lorinda en Morné van Vuuren van Potgieters­rus was derde.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa