Huisgenoot

VEGETARIES

- 1 2 3 4 5

Skep die rysmengsel op ’n opdienbord en sprinkel die brandrissi­e en vars babaspinas­ie oor. Sprinkel nog vars kruie* en gekaramell­iseerde uie* oor indien verkies. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Verkoel: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 15 min. EIERVRUG 30 ml (2 e) olyfolie 4 eiervrugte, in dun

skywe gesny sout en peper 2 wiele fetakaas, grof

gekrummel QUICHE 1 x 400 g-rol broskors

deeg VLA 250 ml (1 k) melk 250 ml (1 k) jogurt gerasperde skil van

een suurlemoen 4 eiers PESTO

60 ml (¼ k) sonne-

blompitte, gerooster 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 10 g pietersiel­ie 10 g roketblare 60 ml (¼ k) olyfolie sap van een suur

lemoen Voorverhit die oond tot 200 °C. Bespuit ’n bakplaat en vierkantig­e quiche- of tertpan met kossproei.

Smeer die helfte van die olie oor die bakplaat en pak die eiervrugsk­ywe in ’n enkellaag daarop. Geur met die sout en vars gemaalde peper en giet die res van die olie oor. Rooster 15-20 min. of tot gaar

Eiervrug

en gekaramell­iseer.

Rol die broskorsde­eg uit en voer die quiche-pan daarmee uit. Prik met ’n vurk en laat 15 min. verkoel.

Verlaag die oondtemper­atuur tot 180 °C en bak die quiche-kors 10 min.

Klits al die bestanddel­e saam en geur met die sout en peper. Pak die eiervrugsk­ywe en feta in die kors en giet die vla oor. Bak 40-45 min. of tot gestol.

Pols al die bestanddel­e saam en sit voor saam met die quiche.

Quiche Vla Pesto

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa