Huisgenoot

NUWE DVD’S

- Stian Bam), R145*. 2015. 104 min. 16T. Musiekkome­die. 2016. 122 min. 10-12OG. Fantasie-avontuur.

MODDER EN BLOED

2016. 132 min. 13TPG. Oorlogsdra­ma. Met die uitbreek van die oorlog in Oktober 1899 was die Britse publiek vas oortuig die Boererepub­lieke sou teen Kersfees voor hul magtige ryk swig. Later moes die Kakies hulle tot onmenslike taktiek wend om die Boere se veggees te breek, soos om derduisend­e burgerlike­s onder haglike omstandigh­ede in konsentras­iekampe aan te hou en 30 000 Boere se plase af te brand.

Wat hulle buite rekening gelaat het, is dat ’n man onverskrok­ke word nadat hy alles verloor het, want sonder sy grond en gesin het sy lewe vir hom alle waarde verloor. So iemand is kmdt. Willem Morkel ( ’n Kaapse rebel wat saam met medekrygsg­evangenes geneem word na Sint Helena, waar hulle aan die genade van die sadistiese kol. Swannell (Grant Swanby) oorgelaat word. Hier kry hulle in ’n rugbykragm­eting hul laaste kans om die Britte op hul neus te laat lyk. Toe Set (Gerard Butler), die god van chaos en oorlog, uit jaloesie die

Dis moeilik om enige van die gesoute akteurs uit te sonder, maar kroning van sy neef Horus (Game of Thrones se Nikolaj Coster-Waldau) Bam, Swanby en die Britse aktrise Charlotte Salt, as die goewerneur se ontwrig en die troon bestyg, word antieke Egipte in ’n warboel gedomsimpa­tieke dogter, lewer ’n kragtoer danksy Sean Else se puik regie en pel. Nadat Horus verblind en verban is, stem die menslike dief Bek draaiboek. Dit handhaaf die regte balans tussen drama, hartseer, hu(Brenton Thwaites) in om sy oë, die bron van sy krag, terug te steel op mor en medemensli­kheid, en roer belangrike temas aan sonder enige voorwaarde dat Horus sy geliefde red. Dis soms moeilik om uit te pluis sedelesse. Die spannende ontknoping dra daartoe by dat dit een van wie is wie en die gestileerd­e beeldmater­iaal raak ietwat oorweldige­nd, die beste plaaslike flieks in ’n lang tyd is. – MORNÉ VAN ROOYEN maar dié aksiebelaa­ide fliek is die kyk werd. – CHEZ POOL * DVD’S is teen dié pryse beskikbaar by takealot.com. Pryse was korrek met druktyd en is onderworpe aan veranderin­g sonder vooraf kennisgewi­ng.

2015. 102 min. 10-12OG. Oorlogsdra­ma. Ná ’n paar bra gemiddelde Hollywood-prente is Gavin Hood (Tsotsi) weer op peil met dié diepsinnig­e riller. Dit bied ’n boeiende blik op oorlogvoer­ing en al sy morele kwessies. Kol. Katherine Powell (Helen Mirren) is die bevelvoerd­er van ’n taakmag en deel per satelliet opdragte uit. Nadat sy terroriste se spoor tot by ’n huis in Nairobi gevolg het, gee sy die bevel vir ’n robotvlieg­tuigaanval. Maar dan slaan ’n meisie ’n broodstall­etjie buite die skuilplek op. Hood se ferm regie en die knap redigering handhaaf ’n meedoënlos­e pas. – SANDRA VISSER

ROCK THE KASBAH

Die sukkelende musiekbest­uurder Richie Lanz (Bill Murray) neem sy kliënt Ronnie (Zooey Deschanel) na Kaboel om vir die Amerikaans­e troepe te sing, maar sy verdwyn met sy paspoort en geld. Nadat sy poging om ’n bietjie geld te verdien hom in ’n netelige situasie laat beland het, hoor hy Salima (Leem Lubany) sing en hy reken hy kan haar die volgende wenner maak van Afghan Star, ’n TV-talentsoek­tog. Dié aweregse komedie is nommerpas vir die ietwat eksentriek­e Murray, terwyl die nuweling Lubany die vurige sangeres Salima volmaak speel en Kate Hudson haar staal toon. – LYNN ELY

GODS OF EGYPT

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa