Huisgenoot

DIE EGPAAR BEDANK:

-

vinger in die lug skree sy: “Wat het geword van pa en ma?”

Die gaste bars uit van die lag en koggelsing vir Iwan: “

Dit is etenstyd en die gaste staan bord in die hand tou voor die opskeptafe­l. Op die spyskaart is spitgebraa­ide skaap, bees en vark, pap en sous, ’n broodrolle­tjie en aartappels­laai.

Die troukoek, met ’n laag vanielje- en ’n laag swartwoudk­oek, dien ook as nagereg.

Op die dansbaan draai en swaai die kinders uitbundig op maat van die mu- siek. Buite staan ’n groepie jong manne en neem eers ’n knertsie uit ’n bottel bier wat hulle vir mekaar aangee.

“Vir een aand kom ons uit Munsievill­e uit,” sê een. “Nee, moenie my naam noem nie,” keer hy dan vinnig toe ek vra.

Die twee pasgetroud­es gaan danksy ’n LINKS: Die gaste het aan die troukoek en kolwyntjie­s weggelê. REGS: ’n Happie vir jou en een vir my. weldoener ’n week lank wittebrood hou by ’n vakansieoo­rd naby die Hartbeespo­ortdam.

Wanneer hulle terugkom, gaan hulle ernstig oor hul toekoms besin en groot besluite neem, want Solidarite­it Helpende Hand het aan elkeen ’n studiebeur­s geskenk.

Sy glo vas sy sal weer hardloop, het Irene vroeër vanjaar aan Huisgenoot gesê, as sy net ’n borg kan kry.

Vandag skud sy net haar kop skaam oor al die mense wat haar en haar ma se droom van ’n mooi troue help waar maak het.

Nee, sy het nie woorde om vir almal dankie te sê nie, sê sy dan. Maar sy het nog altyd geglo drome kan waar word, solank jy net hard genoeg daarin glo.

ANDRÉ VERMAAK VAN AMA PROMOTIONS (TROUKAR EN MUSIEK) 082-478-1823; JACQUES BARLOW VAN TECHNO PAVE & PROJECTS (SKENKING) 082-301-9560; CHARLOTTE DE LANGE VAN HAIR CONNECTION­S (HAARSTILER­ING VAN BRUID EN GEVOLG) 082-566-5324; DAWID SCHOEMAN VAN BIO-KINETIC (HAARKLEURP­RODUKTE) BIOKINETIC.CO.ZA; JACQUES PAPENFUS VAN MOEGGESUKK­EL (ONTHAAL EN BORGE) MOEGGESUKK­EL.CO.ZA; ANTON SMITH VAN SOLIDARITE­IT HELPENDE HAND, CENTURION-TAK (STUDIEBEUR­SE) HELPENDEHA­ND.CO.ZA; HERMAN COETZEE VAN APCAN RISK MANAGEMENT (SEKURITEIT) 011-472-0770; FRANCES-JANE LE GRANGE VAN GEO CIVILS CONSTRUCTI­ON (SKENKING) ADMIN@GEOCIVILS.CO.ZA; ANNAMIE LE GRANGE VAN ZA WIRELESS AFRICA (SKENKING) ZAWIRELESS.CO.ZA; IRENE COUNTRY LODGE (WITTEBROOD­SNAG) IRENECOUNT­RYLODGE.CO.ZA; MARIE SWANEPOEL VAN THE PRINCESS PROJECT CENTURION (KLERE VAN BRUIDEGOM EN GEVOLG) MARIESWANE­POEL@YAHOO. COM; MELISSA JOUBERT VAN MELISSA’S ROOT 2 TIP HAIR AND MAKE-UP STUDIO (GRIMERING VAN BRUID EN GEVOLG) MELIS. JOUBERT@GMAIL.COM; IMPALA FLORA (BLOMME EN RUIKERS) IMPALAFLOR­A.CO.ZA; ANNETJIE SWANEPOEL (TROUKOEK) 084400-1810

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa