Huisgenoot

UITKOMS UIT DIE SKULDMOERA­S

Toe sy nie meer haar lenings se paaiemente kon bekostig nie, is haar skuldlas drasties verminder. Hoe werk so ’n ingryping?

- Deur ALMARI WESSELS

HAAR inkomste het te min geraak vir die gate wat sy as enigste broodwinne­r in haar gesin moes toestop. Die 41-jarige Julia Petersen* het net een uitweg gesien: Om lening ná lening aan te gaan sodat sy geldelik na haar werklose man, twee kinders en ouers kon omsien. Maar wat in 2012 na ’n “klein” skuldbult gelyk het, het mettertyd ’n onoorkomel­ike berg geword. Julia kon eenvoudig nie meer haar paaiemente delg nie en was gou ’n skrikwekke­nde R160 512 in die rooi. Net danksy diedie kredietomb­udskrediet­ombuds man – ’n onafhankli­ke ike organisasi­e wat geskille tussen skuldenaar­sdenaarsd en skuldeiser­s besleg –het haar rr skuld vandag tot ’ n meer hanteerbar­e erbare bedrag van R45 000 000 gekrimp.

Hoe het hulle so d diep in die skuld beland?n d? “My man het destyds s skofwerk gedoen enn dit het ons dogtertjie­ji ie (nou 11) negatief beïnb vloed dat hy so minn by die huis was. Hy het toe uituitu sy werk bedank om te studeer ere en ’n nuwe rigting in te slaan,” verduideli­k duidelikd Julia, wat in die kleinhande­lbedryfyfy in Kaapstad werk. Maar sonder sy salarisar ris het hul uitgawes algaande hul inkomste steoorskry­steoorskry.oorskry. Julia JuliahetJu­liahethet toe probeer om ’n leningenin­g te kry – en dit gekry. En toe nog een, en nog een.

Ingevolge ’n ooreenkoms met die kredietomb­udsman mag die leningsver­skaffer (daar was net een) se naam nie genoem word nie. Maar hoe verder sy agtergeraa­k het met betalings, hoe meer geld moes sy terugbetaa­l weens opgehoopte rente. Sy het van Julie 2012 tot Desember 2013 vier lenings van altesaam R94 560 uitgeneem. Eindelik moes sy R3 937 per maand terugbetaa­l, maar kon net R550 per maand bekostig. Haar totale opgehoopte skuld: R160 512 – waarvan ’n yslike 31 persent rente was.

“Dit was ’n aaklige tyd vir ons as gesin. In so ’n situasie leef jy net van dag tot dag. Jy wil graag jou skuld betaal, maar jy kan nie by alles uitkom nie,” vertel sy. Teen Maart verlede jaar het dit gevoel asof sy verdrink in die skuld, maar Julia het geweet daar moet iemand wees wat kan help. Sy het verwoed op die internet begin navors – en eindelik die kredietomb­udsman raak geklik.

Met die ombudsman se ingryping is die opgehoopte rente op haar lenings afgeskryf en Julia se skuldlas met R115 000 verminder. En die R45 000 wat sy nog skuld, hoop sy om binne twee en ’n half jaar te delg. “Dit voel of ons weer kan asemhaal,” sê Julia verlig. Sy beveel die puik diens van die kredietomb­udsman aan vir enigeen in ’n skuldmoera­s.

Reana Steyn, die adjunk- kredietomb­udsman, maan egter dat elke saak op eie meriete beoordeel word. Verbruiker­s kan nie net aanneem hul skuld sal verdamp danksy ’n ingryping nie. In Julia se geval het dit “baie oorreding” geverg vir die kredietver­skaffer om die rente op haar skuld af te skryf, maar die kredietsom­budsman het die hef in die hand gehad omdat die krediet roekeloos toegestaan is. Die kredietver­skaffer het versuim om Julia se finansiële situasie deeglik na te gaan en te bepaal of sy wel sou kon terugbetaa­l. (Lees die kassie.) As ’n verskaffer bly weier, kan die kredietomb­udsman ’n beslissing afdwing.

Dié kantoor het verlede jaar 4 522 geskille opgelos. Maar Reana is bekom-

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa