Huisgenoot

NUWE DVD’S

- Fiksie-aksie. Cavill), Affleck), Henry Ben 2016. 107 min. 10G. 2016. 98 min. 16L SV. Drama. Misdaaddra­ma.

BATMAN V SUPERMAN: DAWN OF JUSTICE

2016. 116 min. 10-12OG. Wetenskaps­fiksie-aksie. In die derde fliek in die Divergent-reeks is die faksiestel­sel ontbloot en die tiran Jeanine (Kate Winslet) dood. Tris (Shailene Woodley), Four (Theo James) en hul volgelinge gaan vind uit wat buite die stadsmure aangaan. Tuis stel Four se ma (Naomi Watts) teleur as die nuwe leier. Dié aflewering is net so onsamehang­end soos die vorige twee, maar word gered deur uitstekend­e aksietonel­e. Die ervaring en vaardighei­d van die goeie span akteurs, wat nou ook Jeff Daniels insluit, red die fliek van totale middelmati­gheid. – PETRUS MALHERBE Wetenskaps­Terwyl Clark Kent, oftewel Superman (

tydens die klimaks van Man of Steel (2013) verwoestin­g veroorsaak, aanskou Bruce Wayne, oftewel Batman (

dit en besluit om hom tot elke prys te stuit.

Oor die jare het DC Comics groot sukses behaal met flieks oor hul twee ikoniese superhelde. Maar noudat die mededinger, Marvel Comics, sy eie groep minder bekende karakters gebruik het om ’n franchise te bou, wil DC ook so maak. Dus is hierdie opvolg ook die grondslag vir ’n fliek oor die Justice League. Ongelukkig lei die pogings om ander DC-superhelde hier in te bring, tot verwarring eerder as meer opwinding.

Man of Steel se somber stemming het nie by die optimistie­se Superman gepas nie, maar dit werk beter hier danksy Batman se dreigende teenwoordi­gheid. Affleck bewys sy kritici verkeerd met ’n selfverseI­n dié fliek, ook bekend as Exposed, loop twee stories neffens mekaar. kerde vertolking. Jeremy Irons sorg vir broodnodig­e humor as sy butler. ’n Polisieman (Keanu Reeves) se kollega word vermoor en ’n vrou (Ana Superman is steeds ’n bietjie stug, maar Cavill en Amy Adams kry dit de Armas) begin “engele” sien. Ongelukkig is die fliek nie seker wat hy dié keer reg om jou van die liefde tussen Clark en Lois Lane te oortuig. wil wees nie: polisiefli­ek, drama of spookstori­e. Dit het rampokkers, Daar is ’n paar koel oomblikke wat strokiesbo­ek-aanhangers tevrede spoke en ’n soldaat in. Dis ’n deurmekaar­spul met onsamehang­ende sal stel en die storie bou op tot ’n opwindende gevegstone­el. Maar wat ontknoping­s. Terloops, die regisseur het ’n skuilnaam gebruik omdat hy daarop volg, is ’n generiese klimaks wat net-net gered word deur die nie sy naam met die eindproduk wou verbind nie. Reeves lewer kaarttreff­ende verskyning van Wonder Woman (Gal Gadot). – SANDRA VISSER manspel, maar die briljante De Armas is ’n ligpunt. – JANINE MORRIS * DVD’S is teen dié pryse beskikbaar by takealot.com. Pryse was korrek met druktyd en is onderworpe aan veranderin­g sonder vooraf kennisgewi­ng. 2016. 145 min. 13G.

R119*. THE YOUNG MESSIAH R129*.

Die fliek, gegrond op Anne Rice se roman Christ the Lord: Out of Egypt, volg die lewe van die jong Jesus (Adam Greaves-Neal), wat nog nie weet hy is die Messias nie. Mettertyd ontdek hy sy bonatuurli­ke vermoë om wonderwerk­e te laat gebeur en wesens te sien wat niemand anders kan nie. Sy magte lok die ongewenste aandag van die Romeinse wagte wat hul weg van Egipte na Israel baan. Ongelukkig laat die toneelspel en draaiboek nie reg geskied aan Rice (van Interview with a Vampirefaa­m) se verhaal nie. Die enigste interessan­te dele is die spesiale effekte en dié is ook maar yl gesaai. – CHEZ POOL

DAUGHTER OF GOD R135*.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa