Huisgenoot

Hier kom die ooievaar!

- T v o

Dis babas by dosyne vir ons bekendes. Teen druktyd het die sanger en sy vrou, uitgesien na die koms van hul tweede seun, Luka, op 8 September. Arno het self die babakamer uitgeverf. Boetie is in Desember 2013 gebore. Kurt Darren en sy vrou, verwag in Oktober ’n kleinboet vir Kyrah (22 maande), terwyl die akteurspaa­r Zetske van Pletzen en Altus Theart in dieselfde maand hul eersteling, ook ’n seun, verwelkom. Die rocker en sy vrou, se dogter maak in November haar opwagting. Dis ook amper tyd vir die koms van Jay du Plessis en sy vrou,

se vierde knapie, Jamie. Die aktrise Rolanda Marais en haar man, Jozua Malherbe, verwag ’n dogter in Desember. Ook die aktrise

en die Blou Bul-rugbyspele­r word dan die ouers van ’n seun, ook Jacques. Teen Nuwejaar verwag die voormalige Mej. Wêreld

en haar man, ’n baba. Die sangeres Andriëtte Norman en haar man,

MIA, LIZANIE, DUNAY, STRAUSS ARNO JORDAAN ANGELIQUE GERBER JACQUES POTGIETER D’NIEL, MILAN FRANCOIS VAN COKE LAUREN BADENHORST, ROLENE

Glynn Moolman, se eersteling word in Februarie gebore. Die sanger en TV-aanbieder Emo Adams en sy vrou, die model Michelle Gildenhuys, en die Expresso-aanbieder en haar man, die omroeper word vroeg aanstaande jaar ’n tweede bondeltjie ryker. Hul eersteling heet

KA-BREDENKAMP IAN BREDENKAMP, ESTHER-BETH. ELANA AFRI-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa