Huisgenoot

RUDI EN SUZETTE: ONS WIL NIE HIEROOR STRY NIE

-

lewe. Ek het hom of Suzette nog nooit eens ontmoet nie, maar dit gaan nie hier oor hom nie. Ek kan nie verder op die kantlyn staan, die onreg aanskou en nie opstaan vir waarin ek glo nie.”

In die e-pos stel Joe sy eie standpunt oor seksualite­it – en die gebrek aan die aanvaardin­g van gay mense deur die gemeenskap en kerk.

“In die Afrikaanse gemeenskap heers steeds verwarring oor seksualite­it en ek wil mense vandag aanmoedig om meer te leer oor hierdie onderwerp. Solank Bybelverse deur Christene gebruik word as veroordeli­ngs teen gay mense, gaan ons stilstaan. Solank as wat dominees en predikers gay mense verwerp, gaan ons miljoene mense verloor.”

Joe verwerp die idee dat gay mense die kerk of mense se goedkeurin­g benodig.

“Hulle het dit reeds in hul hart, want gay-wees is vir gay mense natuurlik. Soos dit vir heteroseks­uele mense natuurlik voel om heteroseks­ueel te wees.

“Mense aanvaar net dit wat hulle kan Rudi Claase en sy vrou, Suzette, het by navraag aan Huisgenoot gesê hulle wil nie in ’n moddergooi­ery met Joe Foster betrokke raak nie. Suzette het wel namens die egpaar gereageer.

“Eerstens wil ons noem dat ons sou verkies het om alles stil te hou, maar Huisgenoot het ons genader. Net soos baie mense nie van ons verhouding wil hoor nie, is daar ook aanhangers wat wou weet. Niks van ons verhouding is vir bemarking nie.

“Ons het die afgelope jaar baie negatiewe kritiek gekry, maar ons voel almal is geregtig op hul mening.

“Toe Rudi sê ‘ek is heel’, het hy bedoel hy voel nou volledig, asof hy die laaste ‘leg- v verstaan, of dit wat hulle d deur hul leiers vertel word o om te aanvaar of verwerp,” r reken hy. “Solank as wat die predik kers nog preek dat homos seksualite­it teen God se nat tuur is en dat ‘aktiewe’ gay m mans en vroue glad nie in d die Koninkryk mag kom nie, g gaan die gemeenskap dit n nie aanvaar nie.” En gay-wees gaan nie oor se seks nie, sê Joe. “Seks is net ’n byproduk van gay-wees, n nes seks net ’n deel is van hete teroseksue­el-wees. Intimite teit saam met ’ n mens is wa waarna ’n mens smag. “Jammer as ek iemand nou on ontstel, maar ek kan dit nie verdra wanneer mense, selfs gay mense, terugveg met die e woorde ‘almal het sondes’ nie. Hoe kan n julle oordeel? Dit beteken gay-wees is s ’n sonde. Jammer, julle, ek kan dit nie aanvaarnva­ar nie. ’n Sonde is ’n daad; dis ’n daad of gedagte waarby God nie betrokke kann wees nie, waar liefde nie kan bestaan of leef nie.”

WAT het Joe laat besluit om op Facebook sy mening oor Rudi se woorde te lug? “My oortuiging dat almal ’n verantwoor­delikheid het wat hierdieerd­ie baie pynlike stryd oor seksualite­it betref,” verduideli­k hy.

“Die verantwoor­delikheido­ordelikhei­d behels om dit (die stryd oor seksualite­it) nie vir jong mense verder te e vererger nie. Veral nie net vir ’n storie ooror twee mense se eilandtrou­e nie. Die stryd ryd en is groter as Rudi en Suzette se eilandtrou­e,” het hy aan ons geskryf. kaartstukk­ie’ van sy lewe gekry het. Sy verlede is geen geheim nie. Hy het op ’n mens se siel verlief geraak – in hierdie geval ’n vrou.

“Ons is seker twee van die mees oopkop mense en ons staan vir almal se regte, of hulle gay of heteroseks­ueel is. Rudi het nog nie een keer gesê hy is nie meer gay nie. Elke mens gaan deur hul eie lewe en maak hul eie keuses. Ons het nog nooit beweer gay-wees is ’n keuse nie.

“Net soos Joe vra dat mense nie oordeel nie, vra ons ook dat mense ons nie veroordeel nie. Ons is ook mense met regte probleme en gevoelens. Ons gooi geen klippe nie omdat ons nie volmaak is nie.”

“Daar is iemand wat vandag of gister of selfs môre groot verwerping gaan ervaar, of erger nog, dalk wil sterf, omdat hy nie kon ‘ heel word’ nie (soos Rudi in Huisgenoot gesê het). Na my mening is dit onverantwo­ordelik. Dis hoekom ek gereageer het. Ek wil dit omdraai. Ek wil nie hê mense moet Rudi noodwendig gebruik as ’n maatstaf vir wat gay-wees is nie. Dis nie ’n ‘Rudi-hulle kan enige kant toe gaan’-ding nie.”

Joe voeg by: “Ek sê nie Rudi en Suzette is vals nie. Ek stem saam die diversitei­t van seksualite­it, insluitend hulle s’n, moet verstaan word. Ek weet net nie hoe dit gebeur het nie.”

Maar hy meen Rudi was onverantwo­ordelik toe hy aan Huisgenoot gesê het: “Dit was ’n droom. Sjampanje op die strand en my prinses met blomme in haar hare. Ek het toe werklik besef ek is weer heel.”

Die gevaar van daardie uitlating sien Joe so: “Dan kom die pa en sê vir sy seun: ‘Kyk, selfs Rudi, wat eers met ’n man getroud was, kan verander en heel word. Sien, dit is teen die natuur, soos die dominee gesê het.’”het.’ ”

Hy wat Joe is, “wil net uitlig ons as mense moet oppas wat ons sê en skryf.

“Dink ook aan die groter prentjie en hoe ons die mense rondom ons beinvloed.”

Het Rudi dan nie self daardie stryd oor gay- wees deurgemaak nie?

“Hy moet tog deernis en begrip hê. Hy kan gerus trou met wie hy wil, maar doen dit privaat, sonder om mense te verwar.

“Of hy moet sy skielike hetero- of biseksuele oriëntasie net beter aan die publiek verduideli­k,” skryf hy. “Ek is net die

Joe in die geme gemeensk enskapa p , teleurgest­eld in die voorbeeld wat hy (Rudi) vir alle gay mense gestel het.”

 ??  ?? Joe het ná jare se depressie in sy 20’s vrede in homself gevind.
Joe het ná jare se depressie in sy 20’s vrede in homself gevind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa