Huisgenoot

ARANCINI MET AVOKADODOO­PSOUS

- 2 3 4 5 (Blaai om)

GENOEG VIR 8-10 MENSE Bereiding: 15 min. Staan: oornag Gaarmaak: 1½-2 uur 4 elk hoenderbou­djies en gehalveerd­e dye, vel verwyder 200 ml Griekse jogurt 45 ml (3 e) brijani

masalameng­sel 10 ml (2 t) blaarmasal­a 500 ml (2 k) lang

korrelbasm­atirys 250 ml (1 k) bruin

lensies 2 groot uie, in skywe

gesny 1 tamatie, in blokkies

gesny 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 1 groen brandrissi­e,

gekap (opsioneel) sout en peper 250 ml (1 k) warm

water ’n hand vol gemengde ment- en koljanderb­lare, fyn gekap

Plaas die hoender, jogurt en masala in ’n bak en meng goed. Bedek met kleefplas- Arancini is diepgebraa­ide rysballetj­ies wat gewoonlik ’n maalvleisv­ulsel het. Ons het kortpad gevat met kaasworsie­s. LEWER 16-18 BALLE Bereiding: 10 min. Verkoel: 15-20 min. Gaarmaak: 30-45 min.

olie vir smeer RYSBALLE 250 ml (1 k) rys 500 ml (2 k) groente

aftreksel 2 eiers 50 ml cheddar,

fyn gerasper 100 ml mozzarella,

fyn gerasper 100 ml parmesaan,

gerasper 2 takkies roosmaryn,

gekap sout en vars gemaalde

peper 300 g kaasworsie­s,

in skywe gesny

Kook die rys saam met die groenteaft­reksel in ’n middelslag­pan tot die rys sag is en die meeste vloeistof verdamp het (sowat 20 min.). Dreineer en plaas in ’n groot mengbak.

Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer ’n bakplaat met die olie.

Meng die warm rys, 1 eier, die kaas en roosmaryn. Geur met die sout en peper. Rol 16-18 balle met jou hande, maak in elke bal met jou duim ’n gaatjie en druk ’n stukkie kaaswors daarin. Rol dit toe en laat 15-20 min. in die yskas staan tot koel.

Klop die ander eier in ’n vlak bak, plaas die broodkrumm­els in ’n tweede bak en bedek die balle deur dit een-een in die eier en dan in die krummels te rol. Pak dit op die bakplaat en sprinkel die olyfolie oor. Bak 15-20 min. tot gaar en goudbruin.

Avokadodoo­psous

Verwerk al die bestanddel­e in ’n menger tot fyn. Sit voor saam met die rysballe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa