Huisgenoot

IS VLOS TOE NET FLOUS?

Die Amerikaans­eA k regering betwyfelb f lddiedie doeltreffe­nddoeltref­fedlff

- LINDSAY DE FREI FREITAS

VLOS, vlos, vlos. Enigeen wat al ’n tandarts besoek het, ken dié rympie. Al die jare vertel hy ons as jy nie daardie garing elke dag (verkies lik twee keer) tussen jou tande deurtrek nie, gaan dit nare gevolge hê, soos siek tandvleis, plaak en kieme in jou mond. Maar nou kom nuus wat dié storie op sy kop keer. As jy stout was en nagelaat het om te vlos, is dit blykbaar glad nie so erg nie, word nou beweer. Die nuusagents­kap Associated Press (AP) berig niemand het nog behoorlike navorsing gedoen om te bewys vlos is voordelig nie.

Dit kom nadat die Amerikaans­e departemen­t van landbouu en gesondheid alle e verwysings na vloss uit hul gesondheid­sriglyne weggelaat het.

AP het dit ontdek en toe op die nuus afgekom dat navorsers nog nooit genoeg proefkonyn­e kon kry yomdieom die gevolge van vlos op langng termyn te ondersoek nie.

Die bietjie navorsing wat wel die afgelope 25 jaar oor vlos gedoen is, was “swak” wak” en “onbetrouba­ar”, het AP bevind. “OmOm jou tande met fluoriedta­ndepastast­a te borsel help teen tandbederf,” dbederf,” skryf AP. “Die e voordele van vlos is ’n raaiskoot wat nog nooit bewys is nie.”

Kan dit wees? Nee, hokaai, sê SuidAfrika­anse tandheelku­ndekenners. ’n Mens kort nie kenners om te bewys vlos is gesond nie; dis logies. “Ek het nie ’n studie nodig om my te vertel wanneer iets tussen my tande vassit, is vlos die beste manier om dit uit te kry nie,” sê dr. Ryan Müller, ’n tandarts van Kaapstad.

Dr. Nosipho Mzobe van die Suid-Afrikaanse Tandheelku­ndeverenig­ing stem saam. “Wanneer jy jou tande borsel, maak jy die oppervlak daarvan skoon. Die borsel kan nie die ruimte tussenin skoonmaak nie; net vlos kan dit IE geheim, volgens die kenners, is om op die regte manier te vlos: Jy moet naby aan die plek vlos waar jou tand in die tandvleis sak. “Vlos laat die ophoping van plaak tussen jou tande afneem, wat daartoe lei dat die gehalte van jou tande ver beter en jy minder gaatjies kry,” verduideli­k Angela Shannon, ’n mondhigiën­is van Johannesbu­rg. Ryan sê op sy b beurt die beste tyd om te vlos is aan die einde van die dag nadat jy jou tande geborsel het. Op hierdie manier kan jy van die oorbly blyfselsyf­sels van jou hele dag se kos ontslae raaE raak.En ak. jy is nooit tet oud om te begin vlos nie nie,e, voeg hy by. “Hoe meer jy vlos, hoe beter raak jou tegniek.”tegnie Intu Intussen gee die kenners jou died beste wenke oor hoe jy jou tande so lank moontlik b blink en gelukkig k kan hou. Deur doen. En dié ruimte tussenin is juis waar bakterieë floreer wat siektes van die tandvleis veroorsaak.”

Siek tandvleis kan tot beenverlie­s lei, en dit laat eindelik jou tande uitval. Miskien moet jy dan tog maar vlos.

D

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa