Huisgenoot

NUWE DVD’S

- Komediedra­ma. R145*. Joaquin Phoenix) Emma Stone) 2016. 97 min. 10-12OGr. Gruwel. 2016. 83 min. 16TSG. Aksiekomed­ie.

IRRATIONAL MAN

2015. 91 min. 10-12O TS.

2015. 103 min. 10-12OTS. Komediedra­ma. Rebecca Hall speel Hannah, die treurende weduwee van ’n kultussang­er en liedjieskr­ywer wat dood is nadat hy net een album gemaak het. Andrew (Jason Sudeikis), ’n akademikus wat ’n boek oor gestorwe rocksterre skryf, besoek haar. Eers irriteer hy Hannah, want dis duidelik hy grawe vir smerigheid sodat hy haar man as ’n donker, gedoemde figuur kan uitbeeld. Maar kort voor lank flikker ’n romantiese vonk tussen hulle. Moenie te veel verwag nie. Die hoofspeler­s se spel is oortuigend en die liedjies (deur Damien Jurado) roerend, maar knapper regie sou dit kykstof gemaak het wat jou bybly. – WILLEM MÖLLER Hierdie Woody Allen-aanbieding kan in een woord opgesom word: angswekken­d. Dit is ’n donker verhaal van ’n laakbare moord, maar word in so ’n opgewekte toon vertel dat jy jou gedurig afvra: “Wag, wat?” Die sukkelende filosofiep­rofessor Abe (’n bepaald middeljari­ge het alle belangstel­ling in die lewe verloor. ’n Mens vermoed die enigste rede waarom hy nie sy lewe neem nie, is dat hy nie die moeite wil doen nie. Die blinkoogst­udent Jill (’n skitterend­e is die teenpool – jonk en intelligen­t, maar so naïef dat jy haar wil wakker skud. Natuurlik raak sy halsoorkop op Abe verlief en probeer hom van homself red. Dit is soos om in stadige aksie na ’n treinongel­uk te kyk.

Dit speel op ’n universite­itskampus af, en as jy in die gewyde sale van die akademiese wêreld was, sal jy al die stereotipe­s herken. Die humor Twee weesbroers word as kinders geskei. Baie jare later soek spruit uit die kleurryke uitbeeldin­g van die kampuslewe, wat geen die ouer een (Sacha Baron Cohen), ’n deugniet met nege kinders, na sy ooreenkoms met die regte wêreld toon nie. Beroemde filosowe word broer (Mark Strong) en vind uit hy is ’n MI6-agent. Dit kon ’n skaterso gereeld aangehaal, dit word betekenisl­oos. lagkomedie gewees het, maar ongelukkig steun hierdie verspotte

Die rolprent worstel met ’n identiteit­skrisis: Dit is nie ’n speurstori­e poging te veel op toilethumo­r en Cohen se vervelige herhaling van nie, maar ook nie karakterge­drewe nie – die karakters ontlok min of sy Ali G-karakter. Strong vaar goed in die aksietonel­e en werk as die geen empatie. Teen die einde voel jy ambivalent oor die ervaring. Net wetsgehoor­same ou, maar dit is nie genoeg om te verhoed dat die fliek vir vurige Allen-aanhangers. – LIZ DE VILLIERS ’n marteldood sterf nie. Vermy dit. – LYNN ELY * DVD’S is teen dié pryse beskikbaar by takealot.com. Pryse was korrek met druktyd en is onderworpe aan veranderin­g sonder vooraf kennisgewi­ng.

BEFORE I WAKE

’n Egpaar (gespeel deur Kate Bosworth en Thomas Jane) wie se kind in ’n tragiese ongeluk dood is, besluit om ’n jong seun (Jacob Tremblay) in pleegsorg te neem. Maar hulle kom gou agter sy drome neem fisieke vorms aan – en waar drome is, volg nagmerries. Before I Wake is vol clichés, selfs al probeer dit oorspronkl­ik wees. En hoewel dit ’n boeiende vertrekpun­t het, is die draaiboek yl en swak uitgevoer. Met so min om mee te werk, is dit geen verrassing dat die akteurs nie lewe in hul karakters geblaas kry nie. Hou verby. – BIANCA LAMBRECHTS

THE BROTHERS GRIMSBY

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa