Huisgenoot

SAL PRYSE GOU WEER DAAL?

-

’n laer gehalte nie. “Dit beteken net ’n mens moet ’n bietjie meer moeite en kreatiwite­it aan die dag lê om dit reg gaar te maak. Lamskouer is heerlike vleis met baie marmering en ’n kenmerkend­e soeterige smaak. Maar omdat dié spiere ’n bietjie meer werk as ander dele van ’n skaap, is dit taaier. Dit het dus meer aandag en tyd in die oond nodig.”

Anzelle van Niekerk, mede-eienaar van die SA Butchery Training School in Pretoria, stem saam wildsvleis is ’n uitstekend­e opsie. “Dit is ’n baie gesonde keuse en is heerlik, organies, gesond en hormoon- en vetvry. Dit is ook baie goedkoper as bees- en skaapvleis.”

Sy stel voor mense wat wel verkies om bees- of lamsvleis te braai, moet snitte soos dikrib en borsstuk oorweeg. “Die dikrib is heerlik en proe soos iets tussen kruisskuif en tjop. Min mense weet lamsnek braai ook lekker.” Sy beveel ook lamskenkel­s aan. Waarskynli­k nie. Vleispryse sal die internasio­nale neiging volg, sê Gerhard. “Daar word voorspel die bevolking in Afrika sal teen 2050 verdubbel en die voedselmar­k in Oos- en Suider-Afrika teen 2040 verdriedub­bel.

“Die internasio­nale scenario is dat die vraag na bees- en skaapvleis sal groei. Die vark- en hoenderbed­ryf kan vinnig uitbrei, maar die natuurlike hulpbronne in die bees- en skaapbedry­f is grootliks beperk. Vir bees- en skaapvleis­produksie is daar gevolglik beperkings op die aanbod, wat nog hoër pryse in die toekoms beteken.”

Hy voorspel stygings effens bo inflasie vir 2017-’19.

Dave sê toekomstig­e reënpatron­e sal ook die aanbod van vleis beïnvloed en ’n direkte invloed op vleispryse hê. Yskas: 3-5 dae; vrieskas: 6-12 maande. Yskas: 3-5 dae; vrieskas: 4-6 maande. Yskas: 3-5 dae; vrieskas: 4-12 maande.

Volgens Kevin sal die prys van mielies ’n rol speel wat hoenderpry­se betref. “’n Moontlikhe­id bestaan dat die prys van voer teen die middel van volgende jaar kan daal, wat ’n prysverlag­ing vir hoender kan beteken, maar nie voor dan nie.”

Marieta sê die varkprodus­enteprys was die afgelope drie jaar baie laag en ’n styging is onvermydel­ik.

Vars hoender/kalkoen: Heel: Stukke:

Yskas: 1-2 dae; vrieskas: 12 maande. Yskas: 1-2 dae; vrieskas: 9 maande. BRON: ANZELLE VAN NIEKERK, MEDE-EIENAAR VAN DIE SA BUTCHERY TRAINING SCHOOL

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa