Huisgenoot

BOEREWORS-EN-PATAT-FRITTATA

- 1 2 3 4 2 3 4

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25-30 min. 4-6 patats, gekook en

geskil 300 g boerewors, gaar

en in stukkies gesny 1 rooi-ui, in ringetjies

gesny EIERMENGSE­L 4 eiers 250 ml (1 k) melk sout en vars gemaalde

peper VIR VOORSIT 10 g roketblare Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit ’n oondvaste pan goed met kossproei.

Sny die patats in ringe. Pak ’n derde van die patatringe onder in die bereide pan.

Pak van die boereworss­tukkies en uieringe op. Herhaal die lae en eindig met die boerewors en uieringe.

Eiermengse­l

Klits die eiers en melk goed saam. Geur met die sout en peper. Giet oor die vulsel in die pan en bak 25-30 min. of tot die eiervla gestol is.

Sprinkel die roketblare en ekstra rooi-ui-ringe* oor. Sny in skywe en sit voor.

Vir voorsit AMASI-HOENDERKEB­ABS MET VETKOEK

Amasi is ’n wonderbest­anddeel wat marinades betref. Marineer die hoender reeds die vorige dag om te verseker dit is teen etenstyd sommer ekstra geurig en sappig. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Marineer: 30 min. of oornag Gaarmaak: 15 min. 4 hoenderbor­sfilette 15 ml (1 e) olyfolie MARINADE 250 ml (1 k) amasi 30 ml (2 e) olyfolie sap en gerasperde skil

van 1 suurlemoen 10 g koljanderb­lare,

fyn gekap 4 knoffelhui­sies,

fyngedruk 5 ml (1 t) droë brand

rissievlok­kies sout en vars gemaalde

peper Sny die hoender in blokke en plaas in ’n marineerba­k. Meng al die bestanddel­e

Marinade

goed en giet oor die hoender. Meng deur en laat minstens 30 min. of oornag in die yskas marineer.

Ryg die hoenderblo­kke aan kebabstokk­ies. Verhit die olie in ’n pan en braai effens bruin en gaar. Die kebabs is selfs nog lekkerder as dit oor die kole gebraai word.

Sit die hoenderkeb­abs voor saam met vetkoek*, vars basilie* en skyfies pruimtamat­ie*.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa