Huisgenoot

DIS ’N HONDELEWE

-

nie geld vir regshulp nie.

Maandag op pad hof toe beland ons in ’n verkeerskn­oop. Ek stuur ons seun te voet om betyds by die hof te wees; ons soek parkeerple­k. Gaan hy daar wees? Gaan sy moed hom begewe?

Maar met ons aankoms stel hy ons aan sy regsvertee­nwoordiger voor. Wat? Die Here het ingegryp. In die hof se voorportaa­l het hy vertwyfele­nd gestaan. ’n Vrou het gevra of sy hom kan help. Sy het hom na die regte hofsaal vergesel. “Ek sal jou bystaan. Ek is van die Regshulpra­ad,” het sy gesê. En dit het Anna gedoen tot aan die einde van sy lewe. Dwelms het hom vroeg in sy lewe kom haal.

Dankie, Here, vir u ingryping op ’n tydstip toe ons dit nodig gehad het en wat ons las so dikwels kleiner gemaak het. ’N DANKBARE OUER

Justin Bieber kom tree in Mei volgende jaar weer in Suid-Afrika op:

Ons het ’n klein inkopiesen­trum op die dorp. ’n Ou bruin hond bly al langer as ’n jaar daar. Mnr. Hond is nie ’n maklike vent nie; nie eens die DBV kan hom vang nie. Eendag het hy vir ’n ruk verdwyn en iewers vir hom ’n vroutjie gaan soek. Die aand het hy met sy liefde daar aangekom; sy is net effens kleiner as hy.

Hulle was gelukkig saam – stertjies het geswaai. Waar sy was, was hy. Hy het nie meer net die parkeerter­rein beskerm nie, maar ook sy vroutjie. Maar sommige mense wil mos nie diere gelukkig sien nie en het die DBV ontbied en die beamptes het sy vroutjie kom haal.

Hy het ’n paar dae net rondgelê, maar nou sy hartseer oorkom. Hy is weer aan diens saam met die sekuriteit­swag. MIEMS KRUGER,

WARNER BEACH Fifty Shades of Grey se opvolg kom:

goodie two-shoes- – JEANNE DE VILLIERS KOCH In Desember is jou twee digitale intekenges­kenke Huisgenoot Speletjies en Huisgenoot Braai. –

GRATIS!

AmerikaA ik se aangewese president, DonaldD ldT Trump, is as Time se mens van die jaar aangewys:

 ??  ?? – VANZYLX JOZI k
Dié ou sal maar die een of ander tyd na ’n haarkapper moet gaan wat sy haarstyl ’n bietjie meer vleiend kan maak. – HANLIE KRUGER
– VANZYLX JOZI k Dié ou sal maar die een of ander tyd na ’n haarkapper moet gaan wat sy haarstyl ’n bietjie meer vleiend kan maak. – HANLIE KRUGER
 ??  ?? Die tannies wat oor die fliek gal braak, is seker dieselfde mense wat Margaret van Schweizer-Reneke uitmekaarg­etrek het. Maar 90 persent is enkellopen­d of jul man verkul julle.
Die tannies wat oor die fliek gal braak, is seker dieselfde mense wat Margaret van Schweizer-Reneke uitmekaarg­etrek het. Maar 90 persent is enkellopen­d of jul man verkul julle.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa