Huisgenoot

TROPIESE ROOMYSHAPP­IES

- 2 3 1 2 3 4 5 6 3

Pynappel en klappermel­k maak ’n hemelse roomys. GENOEG VIR 12 LEPELTJIES Bereiding: 10 min. Vries: 4-5 uur of oornag ROOMYS 250 ml (1 k) volroom

melk 250 ml (1 k) kondens

melk 1 x 400 g-blik klapper

melk 250 ml (1 k) pynappel

sap 100 g vars pynappel,

fyn gekap 5 ml (1 t) vanielje

geursel VIR VOORSIT pynappel bevrore bessies en ment

Roomys

Klits al die bestanddel­e saam, giet in ’n houer en vries. Roer ’n paar keer tydens die bevriesing om groot kristalle te breek.

Sny die pynappel in dun skyfies en droog uit by 100 °C tot semidroog. Plaas op die lepels.

Skraap die roomys in stukkies en skep op die pynappel in die lepels. Rond af met die bessies en ment.

NEUTAPPELT­ERTJIES

Die tertjies word met polenta en neute gemaak; g’n koringmeel nie. LEWER 6-8 TERTJIES Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 20-25 min. KOEK 6 eiers, geskei 200 ml strooisuik­er 200 ml karringmel­k of

natuurlike jogurt 1 suurlemoen se

gerasperde skil 250 ml (1 k) fyn

gemaalde neute 250 ml (1 k) polenta ’n knippie sout BOLAAG 2 rooi-appels, ontkern en in dun skyfies gesny STROOP 160 ml (²⁄₃ k) witwyn 160 ml (²⁄₃ k) water 60 ml (¼ k) strooi

suiker ’n takkie roosmaryn Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit 6-8 losboomter­tpanne of ramekins met kossproei.

Klits die eiergele en strooisuik­er saam tot lig. Voeg die res van die bestanddel­e buiten die eierwitte by en vou in.

Klits die witte styf en vou in. Skep in die panne of ramekins.

Pak die appels in rye bo-op.

Bak ongeveer 20-25 min. of tot ’n toetspen skoon uitkom.

Koek Bolaag Stroop

Verhit al die bestanddel­e saam tot die suiker opgelos het. Laat afkoel.

Prik ’n paar gaatjies in die gaar tertjies en giet die stroop oor.

VRUGTEJELL­IEGLASIES

GENOEG VIR 6-8 GLASIES Bereiding: 15 min. Verkoel: 2-3 uur of oornag GLASIES 1 x 10 g-pakkie gelatien 500 ml (2 k) gemmeren-brandrissi­e(1 sakkie) en waatlemoen­rooibostee (3 sakkies) 60-80 ml (¼-

sjerrie 45-60 ml (3-4 e) suiker ’n verskeiden­heid vars

aarbeie en bessies mentblaart­jies vir

afronding k) VIR VOORSIT 230 g roomkaas 30-45 ml (2-3 e)

versiersui­ker grenadella­pulp of

bevrore bessies

Glasies

Los die gelatien in 15 ml (1 e) tee op en spons. Verhit tot gesmelt; moenie dat dit kook nie. Roer die res van die tee, die sjerrie en die suiker daarby in.

Pak die glasies halfvol met die aarbeie en bessies. Giet die gelatiente­e versigtig oor. Laat in die yskas stol.

Meng die roomkaas met ’n bietjie versiersui­ker tot so soet soos verkies en marmer die pulp of bessies deur. Sit voor saam met die jellieglas­ies en rond af met die mentblaart­jies.

Vir voorsit

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa