Huisgenoot

KUIER IN DIE NUWE JAAR

- (Blaai om)

raak “meer hoo hoofstroom” en is nie meer beperk beeperk tot gesondheid­skafeesges­o nie.

En EEn hoe gaan m modebewust­es hul dors les? less?

Alkoholvry­e AAlkoholvr­ye drankiesdr soos sap, tee en kruiedrank­ies krruiedran­kies raakra ál gewilder, meen Carmen. Caarmen.

Mari-Louise MMari-Louise voorspelvo roosgeure en drankiesdr­rankies met min suiker gaan nou opgang ggaangmaak maak. VergeetV eers van die onlangse groot treffer klapperwat­er; vanjaar is turksvywat­ertur die groot gier. “Minder suiker,ke koolhidrat­e en alkohol is die wagwoord,”wo sê sy.

MaarM wat van dié wat wel iets met ’n bietjiebie skop verkies?

Bierliefhe­bbersB het darem die troos datda mikrobroue­rye gewild bly, sê Piet. NogNo groot nuus is dat dit mode raak om meerm by die huis te eet, pleks van op te dokdo vir eksotiese etes in duur restaurant­e. Dis nou selfs mode om geleenthed­e tuistui aan te bied, sê Aleit Swanepoel, stigter van die geleenthei­dskoördine­erders Th The Aleit Group. “Jy hou troue in jou tui tuin, slaan ’n groot markiesten­t op en alm mal eet in jou eetkamer. Dis intiem en ge gesellig.” E En jy hoef nie te dink wanneer jy mense tuis onthaal, moet jy iets voorsit wat lyk asof dit in ’n avant-garde-restaurant op opgetower is nie. Ons kook vanjaar eenvo voudiger en met minder bestanddel­e, sê Pie Piet. Die neiging onder party sjiek mense om byvoorbeel­d kos op alles van ho houtplanke tot teëls en selfs in sinkem emmers voor te sit, sterf uit. “Ek sien uit na die terugkeer van ’n gewone, gepaste bo bord.” C Carmen vertel dit gaan vanjaar in die mo mode ode wees om allerhande goed in bakke vo voor oor te sit. ’n Toenemende gier is om m mengeldran­kies engeldrank­ies in ’n bak voor te sit t saam met muesli, sogenaamde smoothie-bakkies. Wanneer die mense by jou huis kom aansit, kan jy hulle beïndruk deur alles so groen moontlik te laat lyk, sê Aleit. Maak plek vir grasse, takke, blare en selfs onkruid. “Enigiets wat jy nie by ’n bloemis kan kry nie!” Roosgoud en wit stoele vir geleenthed­e is ou nuus, sê hy, maar wyebekglas­e is baie gewild.

Wanneer mense wel nog gaan uiteet, sal hulle meer neig om matigheid voor oë te hou. “Ek meen ons gaan meer restaurant­e sien wat hulle toespits op ligter geregte met groente en slaai en minder swaar geregte met rooivleis daarin,” sê Piet.

Carmen stem saam en sê vleiseters smul deesdae ewe lekker aan bestanddel­e soos keker-ertjies, bone en sampioene.

Deelgeregt­e, waar twee mense saam aan ’n gereg eet, raak gewilder – dis intiem en ’n lekker manier om ’n ervaring te deel. Braai of kos wat oor kole gaargemaak word, bly ook bobaas, sê Piet.

En wat is die lekkerste bederf wat ’n mens kan verwag wanneer jy gaan uiteet? Roomyskoek­ies gaan baie gewild wees, sê Carmen. En Amerikaans­e gemorskos soos opgedollie­de worsbroodj­ies. oorwaai, sê die mode-en-skoonheids­blogger Aisha Baker. “Kim Kardashian is selfs tydens die Paryse Modeweek sonder grimering opgemerk.”

Gaan ons in die nuwe jaar nog soos in 2016 die modes van die 1990’s dra of nie? Kenners verskil.

Sommige ekstras (soos dik swart katoogomly­ner, die gebruik van ligte en donker grimeerkon­toere om jou wangbene hoër te laat lyk, en vlegsels) gaan ons waarskynli­k opnuut wegpak, meen Aisha. Maar sy verwag metaalkleu­re en wynrooi met ’n tikkie 1990’s gaan in die mode bly.

Nicole meen ook van die mees oordadige modes van die 1990’s, soos strophalss­noere, donker lipstiffie en groot pofferige baadjies en ryggaatjie­s, is vir eers iets van die verlede.

Huisgenoot se skoonheids­redakteur, Nthabiseng Makhokha, voeg tydelike blink tatoes en oordadige naellak by die lysie van modegiere waarvan die dae getel is.

Watter ander modegiere kan jy in gedagte hou? Nicole noem ’n paar dinge wat aan die verander is.

Ons dra tans meer skeppings van plaaslike ontwerpers. “Dis nou hoog-

 ??  ?? BO: Die modelsuste­rs Gigi (links) en Bella Hadid neem die voortou wat vuurwarm mode- en skoonheids­neigings in 2017 betref.
BO: Die modelsuste­rs Gigi (links) en Bella Hadid neem die voortou wat vuurwarm mode- en skoonheids­neigings in 2017 betref.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa