Huisgenoot

GESOND IN DIE NUWE JAAR

‘ Een vreemde mode is lang moue wat tott ver verby die e vingerpunt­e e hang’

-

mode om jou herkoms te vier en plaaslike ontwerpers te ondersteun.”

Jy kan ook jou oefenklere ’n slag wegpak, want die gier van permanent in sportdrag rondloop, is uit.

Vroulike klere raak meer gewild, soos dié met afwerkings van kant, satyn en fluweel.” Spanbroeke raak minder gewild. Een vreemde mode wat opduik, is lang moue wat tot ver verby die vingerpunt­e hang.

Wees ook op die uitkyk vir details op jou klere se rug, soos strikke, uitsnypatr­one en interessan­te bandjies.

“Klere wat losser pas en nie aan die vel kleef nie, is ook ’n gier.”

Aisha voeg by: “Oosterse modes soos tossels, pypwerk op jou boordjie, sy en blompatron­e gaan ook te sien wees.”

Hoe rond jy dit alles af? Aisha meen hare wat lyk asof dit nat is, raak gewilder en blink lippe en lang hare neem die plek in van 2016 se gewilde helder lippe en bobstyl.

Dis nogal moeilik om al hierdie modereëls te onthou; as jy dus net weet wie die toonaangew­endes is by wie jy in 2017 stylwenke kan afloer, het die kenners raad. Die Kardashian­s se geliefkoos­de ontwerper, Balmain, gaan veral plaaslike mode en skoonheid beïnvloed, sê Lisa.

Aisha sê die Kardashian se kleinsus Kylie Jenner is ’n gewisse mode- ikoon. Haar reeks lipstiffie­s verkoop soos soetkoek. “Enigiets wat Kylie dra, word dadelik ’n gier.”

Kylie se pelle, die modelsuste­rs Bella en Gigi Hadid, sal ook in 2017 steeds stylvoorlo­pers bly om dop te hou, sê Nicole.

“Ame r i - kaanse beroemdes en Instagram- bekendes bly hoog op Suid- AfrikaAf r ika se inspirasie­lysie.”

Rihanna is volgens Nthabiseng ook ’nn modeleier wie se gewoontesn­tes mense graag na-aap. Dis nie net koskenners wat t meen versapping­ersapping is s iets van die verlede nie. Die Kaapse fiksheids-fikhid fiksheidsi­nstrukteur en gesondheid­sbloggerhe­id heidsblogg­er Candiceice­Candice BodingBodi­ngBodingto­n stem saam. “Pleks daar-daar daarvan ontgifntgi­f mense in 2017 op gesonder maniereere met kosse wat minder suiker bevat evat as vrugte.” Dit sluit in veselrykek­e kos wat maklik verteer word, , soos bone, krulkool, broccoli ennn en lensies.lensies lensies. Probioties­ekosseProb­iotiesekos­seProbioti­ese kosse en geesonde gesonde vette is ook op die lyss. lys. Sleutelbes­tanddele is gemmer, hummus, suurlemoen, amandels en groen groentes. Die gewildheid van die bantingdie­et en vas neem af, sê Amy Hopkins, besturende en kosredakte­ur van die tydskrif Women’s Health.Healtealth. EEen Een dingdi ding wawatt wat ’n’ n mens volgens Amy AmyAm maar kan dophouou,dophou, is veganisme (’n leefstylle­e leefstyl met ’n dieet watw wat geen diereprodu­kte – vleis, suiwel of eiers – bevat nie) . Hoewel dit reeds lank bestaan, raakraa raak dit nou meerr meer toetoe - ganklik vir virvir JanJ Jan Alleman. VegagaVega­nistiese eetplekke duik in stede en op groot dorpe op, en veganistie­se resepte raak gewilder. Jy kan selfs lekkernye soos roomys deesdae in gesonder, meer etiese, suiwelvrye

 ??  ?? (Van vorige bladsy) BO: Enigiets wat Kylie Jenner dra of bemark, is dadelik gewild, sê kenners.
(Van vorige bladsy) BO: Enigiets wat Kylie Jenner dra of bemark, is dadelik gewild, sê kenners.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa