Huisgenoot

SO BLY ONS F FIKS

-

weergawesw­eer kry. “Dit is s selfs in kettingwin­kelstingwi­nke te koop.” Die soort sosooort oefeninge wat vanjaar ál meeeeeer meer mense se adrenalien gaan laaat laat ppomp, pomp, is ve veral dié wat ’n mens in die buitelugbu­itbuitelug­b kan d doen, sê Amy. Dinkk Dink maarar maar a aann die gewilde parklope – ’n 5 km-wedloopkm--wedlowe wat elke Saterdag landwwyd wyd aang aangebied word – en nuwe giere soos j jogaklasse in parke en draf op veld veldpaadji­es. Á Ál meer mense ruil hul gimlidm lidmaatska­p in vir boetieks wat op ’n s sekere soort oefening konsentree treer – boks, joga of ballet. “Gro “Groepklass­e maak ook opgang,” sê Candicendi­i Candice en verduideli­kv dat mense maklike makliker in groepe oefen omdat an andere jou so motiveer. Daardie armbande wat ’n paar jaar gelede gewild geraakg het omdat hulle jouj kan vertel hoe ver jy geloopge of gedraf het, is ook nie meer goed genoeg nie, sê Amy.Am Deesdae se fiksheidsl­awe soek tegnologie met ’n kilojoulet­eller,kilojou GPS en ’n hartklopmo­nitor.klopmon Dit kan dikwels ook om jou pols as horlosie gedrage word. Gaan die ko koel katte onder ons in 2017 steeds groot bl blikke vol weiproteïe­n wegsluk? Waarskynli­k nie. “Aanvulling­s soos weiproteïe­n en ander dieetpille maak plek vir ’n natuurlike­r benadering tot gesondheid,” meen Candice. Laastens sê Amy jy moet maar die naam Kayla Itsines onthou. Dié Australies­e fiksheidsi­nstrukteur se oefenprogr­amme oor 12 weke is wêreldwyd supergewil­d. Sy gaan bes moontlik in 201 2017 ons planeet se mees invloedryk­e fiksheidsg­hoeroefi bly. om oorsese plekke te ontdek en kontak te behou met vriende en familie wat ver weg is, sê Michael Wronski, direkteur van die sagtewareo­ntwikkelaa­r Digital Flow.

Selfs die getroue, doodgewone ou internet gaan makliker word om te gebruik namate ons toestelle batterye kry wat langer hou, sê Michael. “Ons kan kort voor lank sien dat batterye binne minute herlaai word en weke lank hou.”

Dit sal baie help as jou selfoon se battery langer kan werk, want in die nuwe jaar gaan mense nog meer tyd op hul slimfoon deurbring namate ál meer sakeondern­emings aandag aan hul mobi-webtuistes bestee. In 2017 kan jy verwag om met jou slimfoon pleks van ’n rekenaar byna enige diens te bestel en byna enige webtuiste te besoek, sê die tegnologie­kenner Arthur Goldstuck.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa