Huisgenoot

THULI MADONSELA Voormalige openbare beskermer

-

tel die diep gelowige aktrise.

As Matiestude­nt wou sy aanvanklik teologie studeer, maar die eerste dag in die klas het sy besef sy wil eerder haar liefde vir toneelspel uitleef. “Ek het vir die Here gevra of dit is wat ek moet doen. Dit het vir my gevoel asof Hy vir my sê ek moet doen waarvoor ek lief is. Toe staan ek net daar op, loop uit die klas uit en gaan dramadepar­tement toe.”

Haar ma, Tinkie Nortmann, ’n enkelouer, het Simoné van kleins af geleer om haar drome na te jaag. “My ma was 30 jaar in die weermag. Sy wou graag drama gaan swot het, maar daar was geen manier hoe hulle dit kon bekostig nie. Sy het haar laaste sente bymekaarge­skraap om my universite­it toe te stuur,” vertel Simoné.

Op haar gradeplegt­igheid het Simoné net voor sy op die verhoog moes klim ’n groot wit T-hemp met die woorde “Dankie, Mamma” onder haar toga aangetrek. En toe sy haar graad kry, het sy na die gehoor gedraai, “so asof dit my Oscar-oomblik is”, vertel sy. “En toe pluk ek daai ding (die toga) oop. Ek het nie eens geweet waar my ma sit nie.”

Simoné se Nuwejaarsw­ens vir SuidAfrika is dat huisgesinn­e weer sal heel word. “Ek dink mense jaag goed na wat baie leeg is en dan kom ’n mens aan die einde van die jaar en wonder wat gebeur het; waar alles heen is. Ek dink om jou gesin bo jou loopbaan te stel is ’n groot uitdaging, maar dit moet weer voorkeur kry.”

Vir tieners wil sy sê: “Dis nie foto’s van jou in ’n bikini op Instagram wat vir jou ’n gevoel van eiewaarde gaan gee nie. Dit is iets wat van binne af kom.”

En haar eie Nuwejaarsv­oornemens vir 2017? “Ek wil leer om betyds petrol in te gooi,” sê sy laggend. “En ek moet vroeër opstaan. Ek is altyd laat, wantant ek staan nie betyds op nie.”

Francois wil in 2017 leer Zoeloe oeloee praat. “Ek voel eintlik skaam as ekk in gesel-g geselskap kom en my Zoeloe-vriendeend­e kan na Afrikaans oorslaan.”

Sy Nuwejaarsw­ens vir die e land d is dat mense mekaar meer sal l respekresp pekteer. “Ons is ’n baie diverse e landlan nd met baie verskillen­de agtergrong­ronde en kulture. Nie almal sit langsangs dieselfde vuur nie. Maar dit beteken nie die ander is dan die vyand nie.”

Sien nog bekendes se Nuweuwejaa­rswense hiernaas. “Ek Ek glo die donkerste uur is voor dagbre dagbreek,” sê Thuli. “In 2016 is ons as ’n nasie geruk deur diegene wat verkeerde goed gedoe gedoen het. Die SAUK is een daarvan enn en di die presidensi­e nog een. Die Feess Fees Must Fall-beweging het ons oo ook geruk. Ek glo dit was ons doondonker­ste uur. Maar ek dink onssons s sal in 2017 beter vaar.” Haar hoop vir die nuwe jaaar jaar i is dat “dié wat in beheer vannvan openbare mag en hulpbbro hulpbronne is, verantwoor­dbaaar verantwoor­dbaar gehou sal word – onggea ongeag wie hulle is – sodat on ons ’n verenigde nasie kan bou.” Op ’n persoonlik­ke persoonlik­e noot hoop sy haaar haar

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa