Huisgenoot

GRANOLASTA­FIES

- 1 2 4 5 6 7 8 1 2 3 2 3 4

LEWER: 16-20 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 200 g gemengde neute 500 ml (2 k) hawermout 30 ml (2 e) chai-sade 125 ml (½ k) klapper 80 ml ( k) klapper

olie 60 ml (¼ k) heuning 2 ml (½ t) kaneel AFRONDING 100 g donkersjok­olade amandelvlo­kkies en klapper, en seesoutvlo­kkies vir bo-oor sprinkel Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n gesmeerde pannetjie uit met bakpapier en bespuit met kossproei.

Verdeel die neute en hawermout in twee.

Plaas die helfte van die neute en hawermout in ’n voedselver­werker en maak goed fyn tot ’n meel. Skep uit. k – koppie(s)

Pols die res van die neute en hawermout ook effens fyner.

Meng die meel, neute en hawermout; voeg die chai-sade en klapper by.

Verhit die klapperoli­e, heuning en kaneel tot gesmelt.

Giet oor die neutmengse­l en meng.

Skep in ’n pannetjie en druk baie goed vas tot goed stewig en ferm, anders val alles uitmekaar wanneer jy dit sny. Bak 15 min. tot ferm. Laat afkoel.

Smelt die sjokolade en smeer oor die granola, sprinkel die amandels, klapper en sout oor en laat afkoel.

KLAPPERHOP­IES

LEWER SOWAT 30 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10-12 min. e – eetlepel(s)

Afronding

3 ryp piesangs,

fyngedruk 80 ml ( k) onver

soete tertappels, t – teelepel(s) fyngemaak 500 ml (2 k) klapper 250 ml (1 k) hawer

mout of klapper 60 ml (¼ k) grond

boontjiebo­tter 45 ml (3 e) heuning

(opsioneel) 60 ml (¼ k) kakao ’n knippie sout 5 ml (1 t) vanielje

geursel Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n bakplaat en voer uit met bakpapier.

Meng die piesangmoe­s en appelpuree goed.

Voeg die res van die bestanddel­e by en meng goed.

Skep teelepels vol op die bakplaat en bak 10-12 min. tot gaar.

DADELDRIEH­OEKIES

LEWER 32 Bereiding: 12 min. Gaarmaak: 10 min. 220 g dadels, ontpit en

gekap 60 ml (¼ k) grondboont­jie- of neutbotter 15 ml (1 e) vars gemmer, fyn gerasper (opsioneel) 60 ml (¼ k) esdoring

stroop of heuning 250 ml (1 k) neute en sade (nie vlassaad), gekap 375 ml (1½ k) klapper of hawermout of gepofte quinoa 50 g donkersjok­olade,

gesmelt

Kap die dadels, botter, gemmer en edoringstr­oop fyn tot ’n pasta in ’n voedselver­werker; voeg ’n klein bietjie kookwater by, indien nodig.

Roer die neute en sade, klapper of hawermout of quinoa by en meng goed.

Druk vas in ’n gesmeerde pannetjie en laat afkoel.

Sny in driehoekie­s en doop in die gesmelte sjokolade.

 ??  ?? (Blaai om)
(Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa