Huisgenoot

ZAVION EN JOHN BEDANK:

-

gend gendwakker­maakwakker maak en envra:vra: ‘As jy enigiets kan kry, wat sal dit wees?’ en hy sou altyd antwoord: ‘ ’n My Little Pony!’ ”

En die gaste lag uitbundig.

EINDELIK is dit Zavion se beurt. En toe hy oor sy huweliksma­at praat, kan ook hy nie die trane keer nie. “Ek dink nie daar is enige woorde wat kan beskryf hoe lief ek jou het nie. En ek sal altyd vir jou lief wees. Die man met wie ek vandag getrou het, is die man met wie ek bestem was om te trou.”

John vertel hy het reeds op 11 geweet hy is gay. “Ek het toe geweet ek hou van jou en kan nie glo dat ek 20 jaar later hier staan nie.”

Dan val almal weg aan die beesfilet met mascarpone-kapokaarta­ppels, wilde sampioene en ’n verskeiden­heid smullekker groentes. Vir nagereg is daar dragongege­urde roomys.

Nadat Zavion en John die troukoek gesny het, open hulle die dansbaan op die klanke van Pink se Glitter in the Air.

En hul wittebrood? Beslis nie nou nie – hulle is vir eers te besig om ander paartjies se groot dag vir hulle onvergeetl­ik te maak. Maar in Julie gaan hulle beslis met ’n spesiale vakansie. “Dalk Bali,” sê Zavion en die pasgetroud­es glimlag vir mekaar.

WESLEY VORSTER INFO@WESLEYVORS­TER.COM; GENEVIÈVE FUNDARO HELLO@GFPHOTOGRA­PHY.CO.ZA; RENSCHE MARI INFO@RENSCHEMAR­I.COM (FOTO’S); ANDREAS VAN HAUKE INFO@HAUKE.CO.ZA (VIDEO’S); PAUL VAN ZOO SOUND INFO@ZOOSOUND.CO.ZA (MUSIEK); KELLY JAYNE KELLY@KELLYJAYNE.CO.ZA (KOEKE/NAGEREG); GARTIER GROUP NICOLLETTE@AVEVENTS.CO.ZA; MISSY M INFO@MISSYMAKEU­PARTIST.CO.ZA (GRIMERING); FRIK VAN STRATEN CARLTON HAIR LONEHILL 011-465-2023/19 (HARE); ANGELIUE GELIQUE@ GELIQUEONL­INE.COM EN JOHAN BOTHA JOHANBOTHA­FASHION@GMAIL.COM (STROOIMEIS­IEROKKE); TAILOR ME SA GEORGE@TAILORME.CO.ZA (PAKKE); RICHARD MONS VAN DOWNINGS RICHARDMON­S@DOWNINGS.CO.ZA (MARKIESTEN­T); RESERVED EVENT & WEDDING DECOR CHANTYDECO­R@ICLOUD.COM (BANKE); CHRYSTALAC­E INFO@CRYSTALACE.COM (SKRYFBEHOE­FTES); TWO OKES INFO@TWOOKESBRE­WERY.CO.ZA (BIER); DEETLEFS BEA@DEETLEFS.COM (WYN); MEMOIRE INFO@MEMOIRE.CO.ZA (SPYSENIERI­NG); UP A TONE JP@UPATONE.CO.ZA (ROOMYSSTAL­LETJIE); ZAVION KOTZE EVENTS COMPANY INFO@ZK-EC.COM (TROUBEPLAN­NING EN BLOMONTWER­P)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa