Huisgenoot

> PLAATKOEKI­ES MET BOEREWORS

-

Geniet ’n verruklike kombinasie van plaatkoeki­es met boerewors, jogurt en salsa. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Staan: 15 min. Gaarmaak: 20 min. PLAATKOEKI­ES 375 ml (1½ k) meel 5 ml (1 t) bakpoeier 15 ml (1 e) suiker

(opsioneel) 375 ml (1½ k) melk 45 ml (3 e) botter,

gesmelt 2 eiers olie vir braai SALSA ½ komkommer, in

klein blokkies gesny 1 rooi-ui, in klein blok

kies gesny 100 g kersietama­ties,

in kwarte gesny 10 g gemengde kruie

blare, gekap 5 ml (1 t) suurlemoen

sap sout en peper VIR VOORSIT

125 ml (½ k) natuur-

like volroomjog­urt 300 g boerewors, gaar

en in skyfies gesny

Plaatkoeki­es Meng die meel, bakpoeier en suiker liggies in ’n mengbak.

Klits die melk, botter en eiers saam. Maak ’n holte in die middel van die meelmengse­l en giet die melkmengse­l in. Klits tot goed gemeng, bedek en laat staan minstens 15 min.

Verhit ’n bietjie olie in ’n kleefvrye pan, skep hopies van 60 ml (¼ k) van die plaatkoeki­emengsel in die pan en braai tot goudbruin weerskante en gaar in die middel. Herhaal tot die mengsel op is.

Salsa Meng alles en geur met sout en peper. Vir voorsit Skep jogurt en salsa op die plaatkoeki­es en pak die skyfies boerewors bo-op.

 ??  ?? (Blaai om)
(Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa