Huisgenoot

HEEL BRAAIHOEND­ER

- 1 2 3 4 1 2 3 4 5 6 (Blaai om)

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 1 uur 1 heel hoender seesout en swartpeper 10 knoffelhui­sies,

geskil ’n bossie klein roos

maryntakki­es die skil en sap van 1 lemoen en 1 suurlemoen 125 ml (½ k) versagte,

ongesoute botter bossie tiemietakk­ies 60 ml (¼ k) sojasous 4 aartappels, geskil en

in kwarte gesny 125 ml (½ k) witwyn 60 ml (¼ k) olyfolie Voorverhit die oond tot 230 ˚C.

Geur die hoender en stop dit met heel knoffelhui­sies, roosmaryn en lemoen- en suurlemoen­skil.

Meng die botter, tiemie en sojasous en vryf die mengsel oor die hoender en onder die vel in.

Plaas die aartappels in ’n oondpan met die hoender bo-op.

Giet die wyn, sitrussapp­e en olyfolie in die oondpan. Oondbraai ’n uur tot die vleis sag en die vel bros is.

GEBRAAIDET­AMATIE-ENBASILIES­LAAI

GENOEG VIR 3 MENSE Bereiding: 15-20 min. Gaarmaak: 15-20 min. 2 knoffelhui­sies sout en swartpeper 500 ml (2 k) basilie

blare dennepitte 125 ml (½ k) gerasper

de parmesaan swartpeper 180 ml (¾ k) olyfolie ’n keur van tamaties 60 ml (¼ k) ryswyn

asyn vars mozzarella basiliebla­re Voorverhit die oond tot 180 ˚C.

Maak ’n pesto deur die knoffel saam met die sout in ’n vysel te kap. Voeg die basilie by en kap tot dit ’n pasta is. Voeg die dennepitte by en kap dit ook fyn. Voeg die parmesaan, peper en 60 ml (¼ k) olyfolie by en meng deur.

Sny twee tamaties middeldeur, hol dit effens uit en vul dit met pesto.

Plaas al die tamaties op ’n oondpan, voeg 120 ml (½ k) olyfolie by en bak 15 tot 20 min.

Haal uit die oond, hou die braaisappe en laat die tamaties heeltemal afkoel.

Voeg die asyn by die braaisappe en roer deur.

Sit die tamaties voor bedek met stukke mozzarella en basiliebla­re en bedruip met die braaisapso­us.

 ??  ?? STADIG-GEBRAAIDET­AMATIE-EN-BASILIESLA­AI
STADIG-GEBRAAIDET­AMATIE-EN-BASILIESLA­AI

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa