Huisgenoot

LAMSVLEIS-EN-SPINASIEKE­RRIE

- 2 3

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15-20 min. Gaarmaak: 80 min. KERRIE 250 g ghi 550 g gekapte uie 1 blik (400 g) gekapte

tamaties 50 g vars gemmer,

gekap 65 g fyn gekapte

knoffel 900 g ontbeende lamsboud of skouerstuk, in blokkies gesny sout 15 ml (1 e) borrie 15 ml (1 e) rooi brand

rissiepoei­er 15 ml (1 e) paprika 15 ml (1 e) fyn koljan

der 350 g spinasiebl­are,

stingels verwyder WAKKERMAKE­R 4 groen brandrissi­es 2 knoffelhui­sies 2 ml (½ t) garam

masala 15 ml (1 e) fyn komyn 45 ml (3 e) gekapte

koljander VIR VOORSIT warm roti’s natuurlike jogurt

Kerrie

Smelt die ghi in ’n swaarboomp­ot. Voeg die uie by en braai oor matige hitte terwyl jy aanhoudend roer tot dit ligbruin is.

Verwyder die pot van die hitte en plaas die uie in ’n voedselver­werker. Voeg die tamaties, 125 ml (½ k) water, gemmer en knoffel by en verwerk tot alles fyn is.

Skep die mengsel terug in die pot, voeg die vleis en 15 ml (1 e) sout by en laat prut sowat 30 min.

Voeg die borrie, brandrissi­epoeier, paprika en fyn koljander by die sous.

Laat nog 30-45 min. prut tot die vleis sag en gaar is. Voeg ’n bietjie water by as die sous te dik raak.

Verwerk die bestanddel­e saam met 125 ml (½ k) water in ’n voedselver­werker. Hou eenkant.

Skep die vetlaag van die vleis af voor jy die res van die bestanddel­e byvoeg (opsioneel).

Voeg nog sout by na smaak en dan die spinasiebl­are. Kook nog 2 min.

Wakkermake­r

9 Sit voor saam met die roti’s, jogurt en wakkermake­r.

Vir voorsit

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa