PLEK PLE IN DIE GESKIEDENIS
75 jaajaar oud Die Blou Bul-span, waarvan JoostJo kaptein was, het in 2013 sy 75ste bestaansjaar gevier. Die span is in 193819 gestig toe besluit is o m weg te breebree k van die destydse Trans vaalru rugbyun gbyuni e en ’n nuwe span te begin: die Noord-Tr Noord-Transvaal-rugbyunie. Dis egter eers in 1997199 die Blou Bulle gedoop. Nando’s sse no. 1 Die kitskos kettinggroep Nando’s h het tydens Joost se persoonlike dramas en al die publisiteit daaroor ’n paar spottendespott advertensies oor hom gemaak. MaarMaa in 2013, twee jaar nadat mot torneuronorne urons iekte (MNS) by hom gediagnoseer is, het hulle hom vereer vir sy stryd teen die siekte. Hulle het toe met ’n nuwe slagspreuksl vorendag gekom wat hulle op ’n geraamde plakkaat vir hom present gegee het: “To the number nine who’ll always be our number one.” Erkenning Joost is ses keer as Suid-Afrikaanse speler van die jaar benoem en in 1992 as jong speler van die jaar. In 2007 is hy in die Internasionale Rugbyheldesaal ingehuldig as een van die beste rugbyspelers nog. Ander bekendes met MNS Die Britse akteur David Niven, die Chinese leier Mao Zedon g en in Suid-Afrika die kunsg al e ryeienaar Everard Read en die oud-Bok Tinus Linee. Daar was ook die Amerikaanse professor Morrie Schwartz, wat wêreldbekend geword het toe 15 miljoen eksemplare van ’n boek oor hom, Tuesdays with Morrie, verkoop is. Die wetenskaplike en Nobelpryswenner Stephen Hawking ly aan ’n ander, minder aggressiewe vorm van MNS as wat Joost gehad het. heid op sy gesig na ’n hoekvlagdrie agdrie kon mik.”
Ja, daardie ietwat geboë gang ng van Joost wat hom gehelp het om m ondanks sy lengte laag deur duikslaekslae te bars, sal rugbyliefhebbers seker ker altyd bybly.
Een ding het beslis tot sy sukses bygedra, meen Kobus. “Hy was blootloot mal oor rugby en het dit met ongelooflikeelooflike passie gespeel.”
Joost het ’n natuurlike talent ent gehad, maar dit het hom nie gekeer om steeds hard te werk nie, het Joel ons ’n n paar jaar voor Joost se dood vertel. Inteendeel.
“Ek het hom ’n paar maande gelede gesien en die karakter wat hy getoon het, die veggees, het my regtig aangegryp. Deur alles het hy sy humorsin behou. Hy het soveel wilskrag getoon; hy was so inspirerend in hierdie stryd.
“Die manier waarop hy teen hierdie aaklige siekte geveg het, boesem reuserespek in.”
Joost was altyd ’n ou wat ondanks watter teenspoed ook al sou volhou. “Die siekte was die grootste daarvan, en hy het onwrikbaar en sterk gebly. Dit spreek van ’n sterk mens, ’n goeie man.” S REGS: Nog ’n Curriebeker-trofee: Joost op sy spanmaats se skouers ná die Bulle se sege oor die Goue Leeus in 2002. REGS BO: Hier vier hy SuidAfrika se wegholsege oor Engeland in die 1999-WBR.