Huisgenoot

kinders meer sien ( Joost: Ek smag na my kinders, 13 September 2012).

-

BO: MNS het Joost ál meer uitgeteer. REGS BO: Hy het alles moontlik beproef, van bokserum tot wortelsap en elektromag­netiese golwe. REGS: Sy oudste broer,Pieter, het hom getrou bygestaan, tot aan die einde. (Van vorige bladsy) 2013: gelees en hom toe in sy kamer toegesluit en die hele middag gehuil.

Op die eiland het hy sy pa weer gevra of hy besig is om dood te gaan. Joost het geantwoord: “Nee, glad nie. Ek gaan nog baie lank leef.” we frekwensie behandelin­g ,’ n alternatie­we genesingsm­etode wat elektromag­netiese golwe inspan. Joost sê hy glo vas hy is gesond; nou moet hy net herstel van die skade wat die siekte aangerig het: “My lewer is normaal, my senuweeste­lsel is normaal, alles is normaal. Nou probeer ons net die skade herstel.”

Dr. Anton Neethling, ’n ont giftingsge­nee sk undige v an Pretoria, het die behandelin­g gelei, maar neuroloë kap dié doktor in teologie en sê MNS kan nie genees word nie (‘Genees – nou wil ek herstel’, 12 September 2013).

In dieselfde onderhoud ontken Joost ook gerugte dat hy in dié maand “op sy sterfbed” was. Hy vertel hy, Amor en die kinders het in Augustus in Mauritius gaan uitspan. Die jong Jordan (toe 9) het voor die vakansie eendag die woorde

in ’n koerantops­krif oor Joost 2014: death bed

Joost moet intussen deurentyd ’n rolstoel gebruik. In Februarie van dié jaar vertel Amor dit breek haar hart om te sien iemand moet die kwynende Joost se arm vir hom optel net sodat hy ’n aanhanger se hand kan skud (Ek voel vas & verlore, 6 Februarie 2014).

Nou is Joost reeds ’n “gevangene in sy eie lyf ”, vertel sy. Dieselfde maand keer hy terug uit Amerika, waar hy die eerste MNS-lyer was wat neuroloë daar vir ’n volledige stel skandering­s in ’n skandeerto­nnel laat lê het as deel van hul kliniese navorsing (Hoop op ’n kuur laat my volhard, 27 Februarie 2014).

Joost praat nou erg binnensmon­ds en is soms onverstaan­baar vir die ongeoefend­e oor. Hy bly egter moedig.

In Mei vertel hy dankbaar hy kan darem “nog kou, drink, sluk en asemhaal”, maar hy verloor pal gewig (Siekte, maar ek bly sterk, 29 Mei 2014). Maande later het hy heeltydse versorging nodig: Iemand moet hom help bad, aantrek, eet en drink. Dis sy oudste broer, Pieter van der Westhuizen (Daar vir mekaar in lig en swaar, 9 Oktober 2014).

Die land juig toe Joost in ’n bioniese “wonderpak” op Ellispark in Johannesbu­rg voor ’n rugbyskare op die veld uitstap voor die Springbokk­e se sege oor die In Maart 2015 oefen Joost om deur ’n tablet met sy oë te praat; nie lank daarna nie sou hy sy stem verloor.

In Maart gesels hy en sy pa, Gustav, met ons (Nog ’n jaar en ek’s steeds hier!, 7 Maart 2013). Joost is steeds dapper en hoopvol, al praat hy moeisaam en traag. Huisgenoot is ook by toe pa en seun, wat kort ná mekaar verjaar, saam ’n temapartyt­jie in Montecasin­o hou waar vriende en familie soos fliekkarak­ters moet aantrek (Fees van die lewe, 7 Maart 2013). Joost het op 20 Februarie 42 geword en sy pa kort daarna 66.

Op hul verjaardag­partytjie dra Joos t’ n geruite hemp en keps soos Forrest Gump, sy arms is merkbaar maerder en sy eenbeen sleep effens wanneer hy loop.

In April vertel Joost sy siekte het na die volgende fase beweeg. Hy gebruik nou ’n loopring en rolstoel, strooitjie­s vir drinkgoed, en gewillige hande moet hom help voer. Hy kan nie meer sy motor bestuur nie en gaan nie juis meer uit nie, want hy word te moeg. Die eerste fase van die aftakelend­e MNS, waarin hy hom nog redelik self kon help, is verby. Sy balans is swak en dis pynlik om te loop (Gereed vir die ergste, 25 April 2013).

Toe Huisgenoot weer in Julie by hom kuier, wil dit lyk asof dit ’n bietjie beter gaan. Hy het meer lyf en daar is kleur in sy wange (My lesse vir Jordan en Kylie, 18 Julie 2013). Hy gesels oor sy boek 99 Dinge Wat Ek Wil Hê My Kinders Moet Weet. Hulle “is jonk en ek wou vir hulle iets los . . . wat ek graag in die toekoms vir hulle wil sê en leer”.

Maar dis nie die einde van Joost se pogings om teen die siekte te veg nie; in September vertel hy hy glo hy is genees. Hy was ’n maand lank in ’n kliniek om sy liggaam te laat “ontgif” deur ’n vloeistofd­ieet van onder meer wortelsap en

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa