LINKS: Joost en Neil de Kock by ’n spanoefening tydens die 2003-WBR in Australië. REGS: Joost juig tydens die 1999-WBR oor Jannie de Beer se vierde uit vyf skepskoppe teen Engeland. REGS ONDER: In 1999 ná Suid-Afrika se WBRoorwinning oor Skotland. DIE SYF
Suid-Afrika ook die eerste keer die BRON: BRONNE: SARUGBY.CO.ZA, SARUGBY.CO.Z RSPORT.COM toe die Bokke hul titel in Brittanje gaan verdedig, met Wallis as die gasheernasie. Hy het van die voorpunt af gelei en al in Suid-Afrika se eerste wedstryd ’n drie gedruk. Dit was ’n riller van ’n kragmeting teen die Vyfnasies-kampioen, Skotland, waarin die twee spanne vyf keer om die beurt voorgeloop het. Die Bokke het eindelik die oorhand gekry en met 46-29 gewen. Maar die hoogtepunt was teen Engeland. Joost het reeds in die sewende minuut sonder’ n duim ruimte op die een of ander manier verby die Engelse verdedigers gebeur en die bal met to oe ti itel Britta m g heer rnasie. vooorpunt gele S e we edstryd DDit kra agmeting Vyfn nasies-kampio Skot tland, e k diee voorgel Di ie ein di ie ge mmet gewe Ma aardiehoogtep Engela Joo st sew wendeminuuts r ruim p an ma anier gel else be eur m kneus en kry ’n verdowende inspuiting wat die pyn in sy ribbes draagliker gemaak het. na ges ê hulle he et ná Joo ost se drie beginb terugv veg. Iemand moesm die inisiatie efneem– en hy he et.
Joost het ook in 12 van die 14 toet tse gespeel wat die Bokke agtereenvolgens onder KitchK Christie ge
het t. ONS EERSTE DRIENASIES-TITEL wen het. KAPTE EIN IN 1999WÊREL LDBEKER Joost aangebied. Dié Ná sy omstredeo besluit om Garry te pos het Nick die kaapteinskap vir
aangebied.a het Garry eers gebel om te hoorr wat skort voor hy ingestemm het.
So h et Joost ’ n groot nuwe vee rant woordelik hei d op sy brreë skouers geneem Met ’n Wêreldbeker-titel agter sy naam was Joost ook ’n sleutelspeler in die breier Nick Mallett se Bokspan wat SuidAfrika se eerste Drienasiestitel in 1998 verower het. Met ’n sege van 29-15 oor Australië op Ellispark het Nick se Bokke boonop daardie reeks onoorwonne afgesluit.
Onder hom sou Suid-Afrika eindelik ’n rekord van 17 toetsseges ná mekaar inryg; Joost was in verreweg die meeste van daardie toetse in sy beginspan. Hy was ook die Bokke se voorste driedrukker.
Tydens dié Drienasies het hy ook meer as een keer die rekordpoging van die Bokke met ’n drie help red, soos in ons naelbytseges van 14-13 oor Australië in Perth en 24-23 oor Nieu-Seeland in Durban. Hier het die Bokke in die laaste kwartier van ’n agterstand van 5-23 terugbaklei. Die destydse kaptein, die bittereinder Gary Teichmann, het agter- (Blaai om)
Joost is die Springbok met die meeste toetse agter sy naam naas Victor Matfield (127), Bryan Habana (124), John Smit (111), Jean de Villiers (109) en Percy Montgomery (102). Joost het in 88 persent van sy toetse in die beginspan uitgedraf.
Soveel keer het Joost vir die Springbokke agter die pale gaan kuier – die meeste vir dié span naas Bryan (67). Dis steeds die meeste nog deur enige skrumskakel in toetsrugby.
In soveel wedstryde het Joost in die Groen-en-Goud gespeel as ’n mens dié kragmetings bytel wat nie toetse was nie. So het hy dan 56 drieë vir die Bokke gedruk.
Dis hoeveel keer Joost aan ’n Wêreldbekertoernooi deelgeneem het. Bitter min spelers kan dié eer agter hul naam skryf.
Dit is sy wenpersentasie in die toetse waarin hy gespeel het (wen 60, verloor 28, een gelykop).
Die getal kere dat hy as Suid-Afrikaan- 89 toetse m va 38 toetsdrieë sk 11 111 S Drie p 67 persent to lo S Ses