Huisgenoot

(Van vorige bladsy) Dat sewe breiers in die loop van Joost se Bok-loopbaan gekom en gegaan het, spreek ook van sy kaliber as rugbyspele­r, meen sy ou spanmaat Kobus Wiese. “Hy was oop en ontvanklik vir nuwe idees en veranderin­g. Sy persoonlik­heid het hom m

-

JOOSTBLYWY­L AFRIGTERS GLY SY BESTE? WAAR BEGIN ’N MENS . . . Hy was lank die Bokke se topdriedru­kker voor Bry a n Ha ban a sy rekord in 2011 eindelik verbeter het.

“Die beste van Joost? Dalk die drie wat hy aan die einde van 1995 op Twickenham teen Engeland gedruk het,” onthou Joel. “Ook die een wat hy later teen Engeland in die 1999Wêreld­beker in die hoek gaan druk het.”

Benewens die 1995 Wêreldbeke­r eindstryd was een van Joos t se betekenis een hand in die hoek geplant voor hy uitgeduik is. Daarna het hy en sy voorspeler­s met goeie aangeewerk en vastefaset­spel ruimte geskep vir Jannie de Beer se verbluffen­de rekordvert­oning van vyf suksesvoll­e skepskoppe. Onder Joost vermorsel die Bokke toe met 4421 die span wat inhul vorige kragmeting die Bokke se oorheersin­g van 17 opeenvolge­nde seges kortgeknip het.

Wat baie mense ongelukkig veral van daardie toernooi sal onthou, is ons hartverske­urende naelskraap­se nederlaag in die halfeindst­ryd. Die Wallaby Stephen Larkham se woerwoersk­epskop in ekstra tyd – hy het nogal self gesê dit was sy eerste geslaagde skepskop op senior vlak – het Joost en sy manne se droom verpletter. Neem jy Stephen se gelukskoot en die Bokke se daaropvolg­ende sege oor die All Blacks in die uitspeelwe­dstryd om die derde plek in ag, het Joosthulle straks nie in 1999 al die krediet gekry wat hulle verdien het nie.

Joost is die enigste Springbok wat SuidAfrika al in 15manen ook sewesrugby aangevoer het. REGS:

Joost en Franco Smith loop Jonah in 1999 in ’n Drienasies-toets. NAASREGS: Sterk, lank en rats: Joost laat loop die bal van agter die oond. HEEL REGS: Nog een vir die Bulls . . .

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa