Huisgenoot

10 dinge wat ons nou weet oor BECKS SEE-POSDRAMA

-

1 Kuberkrake­rs het toegang verkryy tot boodskappe en dokumente op David se beeldeeldp­oetsmaatsk­appy se rekenaars enaars en geëis dat die voormalige ge sokkerkapt­ein van Engeland d hulle sowat R16,5 miljoen betaal etaal om te keer dat dit uitlek.lek. David se sakespan n het geweier.

2 Hy word daarvan beskuldig dat hy liefdadigh­eidswerk gebruik het om sy pogings te bevorder om tot ridder geslaan te word. In ’n boodskap aan sy reklameage­nt het hy glo die komitee beledig wat besluit aan wie die eer toegestaan word nadat hulle hom in 2013 nie ’n Orde van die Britse Ryk-prys (OBR) wou gee nie.

3 Hy was glo bang hy verloor ’n belastingv­oordeel en stel toe planne uit om namens die Verenigde Nasies (VN) saam met jonges die premier te besoek.

4 Een e-pos lui: “Waarvoor kry KATHERINE JENKINS ’n OBR? Vir sing by die rugby, besoeke aan die Britse troepe en omdat sy erken het sy het al kokaïen gebruik.”

5 Die uitgesprok­e werklikhei­dster r SHARON OSBOURNE (64) het intussen gesê David is “oppervlakk­ig” en “moet ’n lewe kry”. Sy bevraagtek­en hoekom enigeen “in elk geval tot ’n simpel ridder geslaan sou wou word”.

6 David het intussen in ’n verklaring gesê die e-posse is “buite konteks” geneem en “mee gepeuter” om “doelbewus ’n onakkurate prentjie te skets”.

7 Sy vrou, VICTORIA BECKHAM, het op Twitter deurgeloop omdat sy stilgebly het te midde van die skandaal. Een twiet lui: “As daar iemand is wat nie ’n ridderskap verdien nie, is dit jou man.”

8 Die Britse politikus JOHN PUGH het ná die skandaal gesêg hulle “moenie die reëls vir David buig nie”.

9 Die VN het in ’n verklaring gesê hulle sal David aanhou steun; hy is al van 2005 af ’n welwillend­heidsambas­sadeur vir hul kinderfond­s.

10 David se Instagram-bladram- blad is gebruik om sy kans op ridders ridderskap ’n hupstoot te gee. In 18 maande het hy vyff keer 10 ’n foto van KONINGIN ELIZABETH met kruiperige boodskappe gedeel – meer as van enige ander vrou watt nie familie is nie. “Dis ongeloofli­k om te sien wat hy en sy span sal doen om hom in die regte lig uit te beeld,” sêê ’n bron.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa