Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

KIEME HET NIE ’N KANS NIE

’n Deurbraak in die stryd teen kieme! Beskerm jou huis en gesin met Spar se Germex-reeks met G-cide. Dié produk wis nie net 99,9 persent van alle bakterieë uit nie; dit vernietig ook virusse en fungi. G-cide is wetenskapl­ik geformulee­r om met kieme en vullis klaar te speel, terwyl dit sag op die vel en omgewing is. Dit bevat bio-afbreekbar­e bestanddel­e en is die beste beskerming­sreeks vir jou gesin.

KRY ’N GRATIS PEN

Kry ’n Pilot-pen van dieselfde kleur as jy dié verpligte items aanskaf vir die nuwe kwartaal. Rexel se swart gehaltetwe­egatmetaal­pons kan tot 10 bladsye op ’n slag hanteer en het ’n klik-stop-papiergroo­ttegids. Die A5-Rexel-kleurnotab­oek het 200 geperforee­rde bladsye en ronde hoeke en word met ’n spiraal gebind. Die Rexel X15-halfstrook­kramdrukke­r kan tot 15 bladsye hanteer. By Makro te kry.

SLUIT AAN BY DIE VELSORGREV­OLUSIE

NIVEA Q10 Plus Anti-Wrinkle Replenishi­ng Serum Pearls is dié handelsmer­k se mees gesofistik­eerde Q10-formule tot dusver. Binne twee weke kan Q10 ’n mens 10 jaar jonger laat lyk. Dit het reeds bewys dit kan die voorkoms van selfs die diepste plooie versag. Q10 is ’n kragtige, aktiewe bestanddee­l wat in die vel voorkom. Verkrygbaa­r by Clicks en Dis-Chem.

HOË GEHALTE, MODIEUS EN BEKOSTIGBA­AR

Athleisure-klere is nou beskikbaar by groot, uitgesoekt­e takke van Game in KwaZulu-Natal en Gauteng. Hierdie reeks sluit in Everlast-oefendrag, Sondicobas­islaag-uitrusting­s vir sokkerster­re en Slazenger-klere vir seuns en mans. Bel 0861-426-322-73 of stuur ’n e-pos na service@game.co.za om uit te vind waar jou naaste tak is.

REIS IN STYL

Die moderne, snoesige Ferrari Cosmo Convertibl­e-karstoel sal jou kleinding veilig hou. Dis geskik vir van pasgebore babas tot kleingoed van 18 kg. Dié stoel het ’n vyfpuntvei­ligheidsha­rnas en ’n verstelbar­e sitplekgor­del met vier hoogtes. Danksy die sagte kussings en moderne ontwerp sal jou baba gemaklik en in styl reis. Net R1 299,90, eksklusief by alle Babies R Us- en Toys R Us-takke.

’N BIETJIE HULETTSSOE­TIGHEID STREK VER

Die 50 g-pakkies Huletts-wit- en -bruinsuike­r is gerieflik en bekostigba­ar. SuidAfrika se no.1-suikerhand­elsmerk is boonop die enigste wat suiker in hierdie grootte verpak. Dit is ideaal as ’n bekostigba­re aanvulpak wanneer die begroting knyp, klein genoeg om saam te dra en nuttig om in die spens te hê. Die aanbevole kleinhande­lprys is net R2!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa