Huisgenoot

Rommelstat­us kan jou sak so ruk

As deel van ons 101-jarige bestaan help ons lesers sin maak van aktuele gebeure. Vandeeswee­k: Hoe raak Suid-Afrika se rommelstat­us jou, en wat kan jy daaraan doen?

- Deur MIEKE VLOK

DIE ekonomie is ’n ingewikkel­de wêreld vol groot woorde wat ’n mens laat kopkrap. Maar ’n mens weet sommer die woord “rommelstat­us” kan niks goeds inhou nie. En op die ekonomiese rommelhoop is presies waar Suid-Afrika hom bevind nadat die graderings­agentskapp­e Standard & Poor’s Global Ratings (S&P) en Fitch Ratings onlangs bekendgema­ak het ons is amptelik ’n slegte belegging.

Fitch het ons staatskuld op 7 April tot rommelstat­us afgradeer nadat S&P ook op 3 April rommelstat­us aan ons toegeken het. Fitch se graderings­vooruitsig vir die land is egter stabiel terwyl S&P s’n negatief is. Moody’s, nog ’n groot graderings­agentskap, het teen Huisgenoot se druktyd nog nie aangedui of hulle ook dié nare status aan ons gaan toeken nie.

Dié onwelrieke­nde internasio­nale kredietgra­dering hang al geruime tyd oor ons kop, maar het ’n werklikhei­d geword kort ná pres. Jacob Zuma se kabinetsko­mmeling. Die mees omstrede hiervan was om Pravin Gordhan as minister van finansies te vervang – volgens kenners die laaste tree op die afdraande pad na rommelstat­us.

“Die slegte nuus is dat ons nou in hierdie gat geval het en dit ’n ruk gaan duur om uit te klim,” som Elize Kruger, senior ekonoom by NKC African Economics in Johannesbu­rg, die situasie op.

Maar wat presies behels rommelstat­us? Hoe raak dit jou as verbruiker – en wat kan jy doen om die uitwerking op jou geldsake te versag?

WAT BEHELS ROMMELSTAT­US?

Dit gaan ooror risiko. As jy as ’n n gewone burger geld d wil leen, word jou kredietwaa­rdigheid d eers ondersoek en bepaal. Dieselfde geld eld vir lande wat geld wil leen.

Drie kredietgra­deringsage­ntskappe,ietgraderi­ngsagentsk­appe, Moody’s, S&P&P Global en Fitch, gradeer lande en bepaal wat die kans is dat ’n n land sy skuld sal kan terugbetaa­l.betaal. Voornemend­e buitelands­e beleggers kyk ook na dié graderings.ngs.

“Heelparty ty buitelands­e beleggers ggers het reëls wat sê ê hulle mag net in n ’n land belê as dit ’n beleggings-gs-

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa