Huisgenoot

GEKRUMMELD­E SPESERYHOE­NDERVLERKI­ES MET RISSIESOUS

-

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Staan: 30 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 30 min 8-12 hoendervle­rkies sout en vars gemaal

de peper 500 ml (2 k) karring

melk 4 knoffelhui­sies,

fyngedruk MEELMENGSE­L 500 ml (2 k) meel 15 ml (1 e) sout 15 ml (1 e) vars ge

maalde peper 5 ml (1 t) elk gedroogde tiemie, gedroogde origanum en knoffelpoe­ier 10 ml (2 t) rooipeper RISSIESOUS 2 knoffelhui­sies 1 rooi soetrissie, ontpit en in stukke gesny 2-3 brandrissi­es 125 ml (½ k) suiker 125 ml (½ k) water 2 ml (½ t) sout 60 ml (¼ k) witwyn

of rysasyn 15 ml (1 e) mielieblom, gemeng met 30 ml (2 e) water olie, vir diepvetbra­ai Voorverhit die oond tot 200 ° C. Plaas ’n draadrak op ’n bakplaat en bespuit met kossproei.

1 Geur die hoendervle­rkies met sout en vars gemaalde peper. Pak in ’n marineerba­k.

2 Voeg die karringmel­k en knoffel by die hoender en meng goed deur. Bedek en verkoel minstens 30 min. in die yskas. 3 Meelmengse­l Meng alles goed. Haal die hoendervle­rkies een-een uit die karringmel­kmengsel, skud liggies en rol dit in die meel. Pak op ’n bord en verkoel nog 30 min. 4 Rissiesous Plaas die knoffel, soetrissie en brandrissi­es in ’n voedselver­werker en pols tot amper fyn. Skep in ’n klein kastrol en voeg die orige sousbestan­ddele by. Verhit en roer aanhoudend tot die mengsel verdik. Haal van die hitte af en hou eenkant.

5 Verhit die olie in ’n klein kastrol vir diepvetbra­ai. Braai die hoendervle­rkies in sarsies tot goudbruin en pak op die draadrakki­e. Rooster nog sowat 10-15 min. in die oond tot gaar. Sit voor saam met die sous.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa