Huisgenoot

DIS LEKKER BYDIESEE

-

Britney wys ’n bietjie lyf

Tydens ’n onlangse blaaskans in Hawaii het BRITNEY SPEARS pragtig gelyk in ’n wit bikini – kyk net daardie plat magie en ferm lyf. Die 35-jarige sangeres het ’n ruk gelede aangekondi­g haar Piece of Me-optredes in Las Vegas maak in Desember ná vier jaar klaar. “Ek maak nou gereed om Piece of Me te groet, maar het geen idee gehad hoe ongeloofli­k hierdie ervaring sou wees nie,” het sy in ’n verklaring gesê. Luidens gerugte gaan sy dalk terugkeer na die opname-ateljee en aanstaande jaar ’n wêreldtoer aanpak.

’n Harige affêre

Madonna (58) is al met ongeskeerd­e armholtes gekiek; nou lyk dit of haar dogter LOURDES ook harige oksels verkies. Lourdes, wat musiekteat­er aan die Universite­it van Michigan studeer, het onlangs in Miami in ’n swart bikini paradeer. “Lourdes volg ’n gesonde leefstyl,” het haar pa, Carlos Leon (50), verlede jaar gesê. Hy is ’n fiksheidsa­frigter. “Sy hou ook van gemorskos – sy is immers net 20 – maar leef baie gesond. Sy neem ook danslesse.”

Court balljaa baljaar saam met Coco

COURTENEY COOX COX (52)( het onlangs in Hawaii gehaltetyd saamsaa met haar enigste kind deurgebrin­g. deurgebrin­gdeurgebri­ng. Die aktrise,ak wat ongeloofli­k gelyk het in ’n swart bikini, is saam met haar 12-jarige dogter, COCO ARQUETTE, afgeneem. Coco se pa is die akteur David Arquette (45), van wie Courteney in 2013 geskei is. Dit lyk of Coco in haar ouers se voetspore gaan volg; sy het onlangs gesig gewys in ’n musiekvide­o vir Monogem. Courteney het al vertel haar dogter “weet meer as ek. Sy leer my alles.”

Fiks, f ferm en sonbruinbr­ui in

CHRIS HEMMSW HEMSWORTH (33) en ELSA A PATAKY (40) (440) heth met ’n uitstappie­ppie na nan Byron Bay, AusA Australië, gewys hoekom oekomm hulle een van Hollywood se begeerliks­te egpareeegp is. Hul tweeling-ingseuns, seunns, TRISTANT en SASHA (3),(3)) en enn dogter,do India Rose (4), was ook oook by. Dae later het Matt DamonDa (46) by sy pel ingeloer.lloe Maar Matt se vakansie was waas nie net pret nie – ’n jellievis het heet sy dogter Stella (6) bygedam en een sy moes behandel word.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa