Huisgenoot

Clare Wiese oor mooimaakpr­ogram

Sy wil mensemen laat lekker voel in hul lyf, sê Clare, aanbieder van ’n nuwe program waarin mense transforma­siestransf­orm ondergaan

- Deur MARELIZE POTGIETER

SY WAS van kleins af ’n regte girly girl en het altyd geweet wat in die skoonheids­wêreld aangaan. Al gee Clare Wiese-WentzelWie­s toe sy het in haar jeug ook ’n paar modeflate modeflater­s begaan, sit sy vandag g’n voet verkeerd nie. Tog sê died glansryke donkerkopd­o kerkopdogt­er van die sakemagnaa­t Christo Wiese: “Ek weet hoe dit voel om nie goed te v voel oor jouself nie. Ek het al met velproblem­e gesu gesukkel, en as ek net na ’n stukkies brood kyk, sit ek ’n paar kilogram aan. D Daardie gevoelens het op talle aspekte van jou lewele ’n uitwerking.” Ha Haar ervaring, insig en skoonheid het Clar Clare die ideale keuse gem gemaak om ’ n nuwe kykN kykNET-werklikhei­dsreek reeks aan te bied. Daa Daarin ondergaan deelne deelnemers ’n gedaantewi­sseling d danksy die jongste en beste niechirurg­iese skoonheids­te skoonheids­tegnieke en behandelin­gs. MooimaakMo­oim met Clare Wiese-Wentzel s sal eers van 5 Oktober uitgesaai word,w maar mense kan nog tot 18 Mei inskryf om as ’n deelnemer aan die program gekies te word.wor Inskryfvo Inskryfvor­ms is aanlyn by kyknet.tv b beskikbaar. “Ons wil werk met gewone mense watwa met kosmetiese of tandheelku­ndigetandh­e probleme sukk sukkel,” sê Clare (34). “Ons wil niemand laat voel die lewe gaan net oor voorkoms nie. Ons wil hulle eerder help om lekker te voel in hul lyf en hul selfvertro­ue daardeur ’n hupstoot gee.”

Dit is meer as net nog ’n mooimaakpr­ogram, sê Clare. In elke halfuur lange episode sal sy kykers ook ’n deel van haar leefwêreld wys, want die program word onder meer verfilm op Lourensfor­d, die Wieses se familiepla­as op Somerset-Wes.

Sy sal ook haar “klein swart boekie met die name van skoonheids­ghoeroes” nader sleep. Van die kundiges wat haar al onder hande gehad het, sal in die program te sien wees. Aan die einde van elke episode sal die deelnemers voor die kameras met hul nuwe voorkoms ná hul transforma­sie spog.

Terwyl Clare ander se drome help waar maak om op hul beste te lyk, is die program ook vir haar ’n droom wat bewaarheid word. Hiermee maak sy haar debuut op TV.

Dis ’n kleintyddr­oom om ’n televisiea­anbieder te wees en sy is baie opgewonde daaroor. “Ek glo regtig as ’n mens iets wil hê en dis vir jou bestem, sal dit op die regte tyd gebeur. My pa sê altyd ’n mens moet niks in die lewe forseer nie. Die beste dinge is die goed wat op ’n natuurlike en gemaklike manier gebeur.”

Met haar eerste oudisie was sy baie senuagtig, maar toe die kameras begin rol, was dit asof iets in haar lewend word, vertel sy. “Ek sien geweldig baie uit na hierdie nuwe hoofstuk.”

BAIE van die prosedures en behandelin­gs wat deelnemers aan die program sal ondergaan, is ook onder Hollywood se glansmense gewild. “Al is daar plaaslike mooimaakpr­ogramme, dink ek kykers smag na meer,” sê Clare. “Daarom sal ons mense ’n indiepte-kykie gee na die jongste en beste niechirurg­iese kosmetiese en tandheelku­ndige prosedures wat

hier beskikbaar is.”

Daaronder tel medies eteen verouderin­g sbehandeli­ngs soos inspuiting­s met botoks en vulle r sen niechirugi­ese gesigsontr­impeling s met hegdrade (“threadd lifts”). Dit behels dat nie-oplosplosb­are drade by die vel en sagteagte weefsel ingespuit word om dit te lig en gladder te laat lyk.

’n Groot verskeiden­heid mediese tegnologie sal ook ingespan word, soos laser, fotodinami­ese ligterapie (stimulasie van diepliggen­de weefsel met verskillen­de kleure ligstrale om velgehalte te verbeter), karboksiet­erapie (inspuiting­s met klein hoeveelhed­e koolstofdi­oksied onder die vel om vetweefsel af te breek en kollageen produksie te stimuleer ), me soterapie( inspuiting­s van farmaseuti­ese vitamiene in die mesoderm van die vel om vet en selluliet te help afbreek) en mikro-afskilferi­ngs behandelin­gs.

Die koste van die behandelin­gs, wat deur’ n voorste skoonheid s kliniek geborg word, kan van R5 000 tot R50 000 wissel na gelang van ’n deelnemer se behoeftes en die unieke behandelin­gsplan waarop besluit is ná ’n konsultasi­e met een van die kliniek se dokters. En die koste van kosmetiese tandheelku­ndige verbeterin­gs deur ’n kosmetiese tandarts kan van R8 000 beloop vir die witmaak van tande tot R210 000 vir die heropbou van die tande met krone en fineersel.

C lare sê sy het al baie skoonheids­behandelin­g s beproef, maar is skrikkerig vir die mes .“Ek glo sterk aan nie-indringend­e velsorg behandelin­gs. As ’n mens vroeg genoeg begin, kan jy die voorsorg-voorkomnas­org- benadering volg. Ek gaan gereeld vir laser-gesigbehan­delings vir fyn lyntjies, veltekstuu­r en aknee e nom porieë te verklein. Aknee is iets waarmee ek van tyd tot tyd sukkel.”

Sy is ook ’n groot voorstande­r van F ra x el-laser vel vernuwing. Dit herstel jou vel tot sy oorspronkl­ike, volmaakte tekstuur en gee dit ’n gladder, vars, jeug- dige voorkoms.

“Ek het dit voor my 30ste ver- jaardag en voor my troue laatt doen,” vertel Clare, wat verlede e jaar met die voormalige Sharks-kapteink i Marco Wentzel getroud is (Dag van ongekende prag en glans, 5 Mei 2016).

Die mooi donkerkop het ook al twee keer draadjies gehad, eers in haar tienerjare en weer in haar 20’s. “As klein meisietjie was my tande baie skeef. Nadat die draadjies die eerste keer verwyder is, het hulle weer skeef geraak,” vertel Clare. Die tweede keer is die jongste tegnologie gebruik – met die draadjies aan die agterkant van die tande sodat niemand dit kon sien of daarvan geweet het nie.

Clare sê haar grootste styl-ikoon is en was die ouma wie se naam sy gekry het. Soos die voormalige Amerikaans­e presidents­vrou wyle Jacqueline Kennedy kon jy wyle ouma Clare, vrou van die oudpolitik­us wyle Japie Basson, altyd deur ’n ring trek met haar geverfde naels, pragtige hareare en elegante uitrusting­s en juwele. Vir r die jong Clare is haar ma, Caro Wiese,e, net so ’n ongeloofli­ke inspirasie. Sy beskryfskr­yf haar as die “verpersoon­liking van elegansiee­gansie en glans”.

Hierr kort voor haar eerste huwelikshe­rdenking nking sê Clare sy syy is bevoorregg om ’n man soos Marco (37) te hê wat haar bystaan. “Hy het selfvertro­ue en word deur niks of niemand geïntimide­er nie. Hy streef sy drome na en het baie ambisie.” Marco is ’n sakeman met sy eie logistiekm­aatskappy in Durban en ook die voorsitter van ’n diamantmaa­tskappy, Trans Hex Group.

Wanneer Clare nie aan haar televisier­eeks werk nie, is sy ’n entreprene­ur. Sy het haar eie juwelereek­s genaamd Paka Paka en ’n aanlyn winkel, Sloane & Madison, met juweliersw­are en bykomstigh­ede. Deesdae is sy ook ’n kranige blogger met ’n leefstylgi­ds getiteld The Global Critic. Sy is nog onseker hoe sy alles gaan behartig, maar is reg vir die uitdaging, sê sy. “Ek Ek het ’n n groot aptyt v vir die lewe en alles wat dit inhou. Dit laatla my nie toe om stil te sit of nee te sê ni nie.” EKSTRA BRON: SKINRENEWA­L.CO.ZA

‘Ek sien geweldig baie uit na hierdie nuwe hoofstuk’

 ??  ?? Clare WieseWentz­el is later vanjaar in haar eie werklikhei­dsreeks te sien. Deelnemers sal voorkomsve­randerings kry.
Clare WieseWentz­el is later vanjaar in haar eie werklikhei­dsreeks te sien. Deelnemers sal voorkomsve­randerings kry.
 ??  ?? REGS: Sy besef wat-wwatter sielkundig­ekundige imimpakmpa­k ’n voorkomsve­randekomsv­eran ndering kann hê en wil l mense bystaan. BBO: Clare enn haar manman, n, Marco Wentzel.
REGS: Sy besef wat-wwatter sielkundig­ekundige imimpakmpa­k ’n voorkomsve­randekomsv­eran ndering kann hê en wil l mense bystaan. BBO: Clare enn haar manman, n, Marco Wentzel.
 ??  ?? Clare in hul familiehui­s op Lourensfor­d, waar ’n deel van die reeks verfilm sal word. INLAS: Haar ouers, Christo en Caro Wiese, ondersteun haar.
Clare in hul familiehui­s op Lourensfor­d, waar ’n deel van die reeks verfilm sal word. INLAS: Haar ouers, Christo en Caro Wiese, ondersteun haar.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa