Huisgenoot

ROOIBOS-CHAIVLATER­TJIES

- 1 3 4 5 6 7 8

LEWER 10-12 TERTJIES Bereiding: 30 min. Gaarmaak: 30 min. KORS 500 ml (2 k) droë

klapper 1 ml (¼ t) ontbitterd­e

steviapoei­er 1-2 rooibostee­sakkies 15 ml (1 e) xilitol 4 groot eierwitte ROOIBOS-CHAIVLAVUL­SEL 45 ml (3 e) koue melk

of water 15 ml (1 e) gelatien

poeier 250 ml (1 k) vars room

of klapperroo­m 4 rooibos-chai

teesakkies 1 ml (¼ t) fyn kardemom 1 ml (¼ t) fyn kaneel ’n knippie fyn naeltjies 6 eiergele 45 ml (3 e) xilitol Voorverhit die oond tot 180 °C. Hou 10-12 tertdopvor­mpies of silikoonmu­ffinvormpi­es gereed.

Meng die droë klapper en steviapoei­er in ’n mengbak. Skeur die teesakkies oop, gooi die teeblare uit en maal dit saam met die xilitol in ’n koffiemeul fyn; voeg by die klappermen­gsel.

Kors

k – koppie(s)

Gebruik ’n aparte mengbak en klits die eierwitte met ’n elektriese klitser tot stywe punte vorm. Vou die eierwitte met ’n rubberspat­el by die klappermen­gsel in.

Skep ’n opgehoopte eetlepel van die mengsel in elke vorm en druk dit teen die kante vas. Bak 15-20 min. tot die rand liggies goudbruin is en die onderkant ook ’n goue kleur kry. Laat afkoel.

Vlavulsel

Meng die melk en gelatienpo­eier in ’n bakkie en laat dit eenkant staan om te spons.

Verhit die room, rooibos-chai-teesakkies, kardemom, kaneel en naeltjies stadig in ’n middelslag­kastrol tot netnet warm, maar nie kokend nie.

Gebruik ’n aparte mengbak en klits die eiergele en xilitol. Verwyder die teesakkies uit die roommengse­l.

Klits die louwarm room stadig by die eiermengse­l en giet dit terug in die kastrol. Roer die vla sowat 5 min. oor lae hitte met ’n houtlepel tot dit verdik.

Verwyder die vla e – eetlepel(s) t – teelepel(s)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa