Huisgenoot

TOE KIES MY HELDIN MÝ!

-

HY SKRYFSKRY nie sommer vir enige k kompetisie in nie. Maar t toe hy Karlien van Jaarsv Jaarsveld se foto op die vrugte vrugtesapb­ottel in sy yskas sien,sie kon Wim Grobler dit nie keer nie. Hy is imme immers een van haar grootste aanhangers. B Boonop het hy kort tevore op haar Facebook-bladFace gesien hoeveel pryse en geldge in die werklikhei­dsreeks Tropika IslandI of Treasure Seychelles op die spel is.

Maar nadat hy per SMS ingeskryf het, was hy skepties oor sy kans. “Ek dog toe daai sal my nooitnoo tref nie,” gesels Wim (28). En tog wa was die geluk aan sy kant. Eers was hy ond onder die ses finaliste waaruit Karlien haar spanmaat vir die eilandreek­s moes kies.kies Toe Karlien daarna self moet besluit, w was Wim haar keuse omdat hy die sterk sterkste kandidaat was.

“Ek kon van die beg begin af hoor Wim is ’n ou wat mal is oor sy vrou; daarom het ek dadelik gevoel hy sal ’n goeie opsie wees. Hy is ’n sterk swemmer,swe het uithouverm­oë en ding baie g graag mee,” verduideli­k Karlien haar keu keuse.

Sy wou ’n sterk swem swemmer as spanmaat hê, want sy self is “’n hondjieswe­mmer”.h En voor ’n mens “koko “kokosneut” kon sê, was Wim, Karlien en hul mededeelne­mersm op ’n vlug na die SeychelleS­eychell om te gaan meeding om die yslike R1 miljoen.

In die aflewering­s w wat reeds uitgesaai is, kan ’n mens sien dié twee is ’n gedugte span. In een toneel stootsto ’n geblinddoe­kte Wim haar in ’n kruiwakr rond terwyl Karlien aanwysings g gee. Hulle moet booor hinderniss­e klim e en onder toue deurwurm. En dit is nie n net fisieke taaiheid wat tel nie; ook hul g geestelike stamina deurstaan ’n vuurpro vuurproef. Karlien en Wim

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa