Huisgenoot

GEVULDE MEXIKAANSE PAMPOENE

- 4 5 1 2 3 4

Roer die grondboont­jiebotter, vissous, sojasous en lemmetjies­ap by.

Giet die klappermel­k by en laat prut 5 min. stadig.

Sit voor saam met die basmatirys, koljanderb­lare en ekstra geroosterd­e pampoen indien jy dit verkies.

Vir voorsit

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 2 babapampoe­ne

(opsioneel) 2 klein botterskor­sies (of 4 as jy nie babapampoe­ne kry nie) 15 ml (1 e) olyfolie VULSEL 100 g spek, in stukkies

gesny 1 x 410 g-blik rooi nierbone, afgespoel en gedreineer 250 g gaar pampoen

blokkies ’n hand vol vars koljan

derblare, gekap 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 5 ml (1 t) suurlemoen

sap sout en vars gemaalde

peper VIR VOORSIT 1 avokado, in skyfies

gesny (opsioneel) 60 ml (¼ k) suurroom of natuurlike volroomjog­urt Voorverhit die oond tot 190 °C. Bespuit ’n oondbak met kossproei.

Halveer die pampoene in die lengte of sny die doppies af. Krap die pitte uit en pak die pampoene met die holte na bo in die bereide oondbak. Sprinkel die olie oor en rooster 45 min. of tot sag en gaar.

Braai die spek tot bros. Verwyder van die hitte en

Vulsel

voeg die res van die bestanddel­e by. Geur met die suurlemoen­sap, sout en peper.

Vul die pampoene met die vulsel en bak nog 15 min.

Vir voorsit

Pak ’n paar avokadosky­fies op die pampoen (indien gebruik) en skep ’n lepel suurroom op elk. Sit voor as ’n maaltyd of bykos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa