Huisgenoot

KLA BY DIE REGTE MENS

-

Vra ’n verwysings­nommerr indien die oproepe nie opgeneem word nie. Dit help nie jy kla by die winkelassi­stent of personeell­id by wie jy die produkk gekoop of op die diens ingegeteke­n het nie, meen Ina. . Dié mens werk met verkope en n het dikwels nie die mag om jou probleembl op t te los nie. “Kontak eerder die bestuur en rig daarna jou klagte aan die kliëntedie­nsafdeling,” sê sy.

Kliëntedie­ns het die hulpbronne om jou te help en sal boonop nie op die verdedigin­g wees soos ’n verkoopsas­sistent wat jy van iets beskuldig nie, verduideli­k Elizabeth.

Dit gaan waarskynli­k nie werk om ’n e-pos aan die grootbaas of hoof van die ondernemin­g te stuur nie, voeg sy by. Hy of sy sal eenvoudig jou klagte na kliëntedie­ns verwys.

Om die instelling se kantoor te besoek is jou laaste uitweg, sê Ina. Die regte mens is dalk nie daar om jou te help nie of jy sal bloot verwys word na kliëntedie­ns, wat jy net sowel kon gebel het. oplossing waarna jy op soek is, soos of jy ’n produk wil laat vervang, ’n diens wil laat stopsit of ’n probleem met jou rekening wil oplos,” sê Trevor Hattingh, ’n woordvoerd­er van die NVK. het en iemand daar dit met jou opgevolg het nie.

“Onthou ook dieselfde wette oor laster geld in die sosiale media,” maan Ina. “Moet eerder nie mense (personeell­ede) se name noem nie. Lig net die instelling oor jou probleem of klagte in.”

Moet ook nie aanlyn by ’n moddergooi­ery oor en weer betrokke raak nie. “Dit kan jou soos ’n boelie laat lyk.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa