Huisgenoot

DRAMATIESE HOF-OOMBLIKKE

-

Die ‘laggende bylmoorden­aar’: Henri beweer in sy pleitverdu­ideliking ’n man het gelag toe hy sy pa, Martin, aanval.

Moordpraat­jies: Die hof het gehoor James Reade-Jahn, Marli se eks, het kort voor die moorde aan Marli geskryf: “Ek wil die mense om jou vermoor.” James het verduideli­k dit het daaroor gegaan dat die gesin met Marli vasgesit het oor haar gewig. Volgens hom was haar ouers ook bekommerd dat haar verhouding met hom te ernstig was.

Kort kapsel: Op die dag dat ’n kenner sou getuig oor die haarmonste­rs wat op die moordtonee­l gevind is, het Henri met heelwat korter hare opgedaag.

Liefde van die familie: Henri blyk darem nog familieled­e se steun te hê. Pas voor sy oom André van Breda (een van Martin se tweelingbr­oers) die getuiebank betree het, het hy Henri ’n drukkie gegee. André du Toit, Teresa se broer wat as Henri en Marli se voog aangestel is, sit die meeste dae in die openbare galery. Hy is al gesien waar hy

 ??  ?? Henri by die hof ’n drukkie gee, en hy het getuig hy en Henri het gehuil toe hulle mekaar die eerste keer ná die moorde sien.
’n ‘Waterval van bloed’: Die paramediku­s Christiaan Koegelenbe­rg vertel toe Teresa geskuif word, het die bloed soos ’n...
Henri by die hof ’n drukkie gee, en hy het getuig hy en Henri het gehuil toe hulle mekaar die eerste keer ná die moorde sien. ’n ‘Waterval van bloed’: Die paramediku­s Christiaan Koegelenbe­rg vertel toe Teresa geskuif word, het die bloed soos ’n...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa