Huisgenoot

HOE WERK DIT?

-

Die organisasi­es beding afslag by bepaalde winkels en diensversk­affers. Jy betaal gewone pryse by die kasregiste­r en kry die afslag meestal in November of Desember as ’n bonusbedra­g. Ná 12 maande kan dit heelwat wees, na gelang van hoeveel jy bestee het. Kaapse Verbruiker­s het verlede jaar sowat R33,7 miljoen aan sy sowat 40 000 lede uitbetaal. Jy kry nie die bonus in kontant nie; dis krediet op jou koopkaart. As jou bonus R5 000 is, beteken dit R5 000 se gratis besteding met jou kaart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa