Huisgenoot

WIE IS HULLE?

-

Verskeie koophulpor­ganisasies bestaan, onder meer Pretorium Trust, Iemas, Samba, Kaapse Verbruiker­s en Koopkrag. As jy aansluit, kry jy ’n koopkaart wat aanvaar word by winkelgroe­pe soos Shoprite, Checkers, Woolworths, Game, Ackermans, Pick n Pay, Pep, Edgars, CNA en DisChem. Elke groep het lyste van verskaffer­s, en dit kan duisende winkels landwyd insluit. Boonop werk die koopkaarte deesdae nasionaal. Jy hoef byvoorbeel­d nie in die Vrystaat te woon om by Samba aan te sluit nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa