Huisgenoot

HOE KOOP JY?

-

Die koopkaart werk amper soos ’n kredietkaa­rt. Jy kry ’n maandeliks­e kooplimiet wat ingevolge die Kredietwet bereken word op grond van jou inkomste en bekostigba­arheidspro­fiel. Elke maand kry jy ’n rekeningst­aat van die koophulpor­ganisasie waartoe jy behoort. Jy moet maandeliks die volle bedrag terugbetaa­l – rentevry. Betaal jy net ’n gedeelte, verloor jy die bonus en moet jy ook rente betaal. Alle uitgawes en aftrekking­s word op die rekeningst­aat uiteengesi­t.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa