Huisgenoot

KITSFEITE

-

Die TV-reeks Wonder Woman is van 1975 tot 1979 uitgesaai. Lynda Carter (nou 65), Amerika se Mej. Wêreld-verteenwoo­rdiger in 1972, het die hoofrol vertolk.

In 2011 was Wonder Woman weer op die kassie, dié keer in ’n reeks met Adrianne Palicki (34). Die nuwe reeks was so vrot, dit is ná net een aflewering gestaak.

Toe Wonder Woman in 1941 geskep is, het sy eers as Suprema bekendgest­aan. Dit was nie ’n baie gewilde naam nie en in 1942 is dit na Wonder Woman verander. In die daaropvolg­ende jare het sy egter van krag tot krag gegaan.

Vervaardig­ersers werk al aan die volgende grootot superheldi­nfliek: Captain Marvel,el, met Brie Larson van Room-faamam as ’n vlieënier wat ná ’n ongelukelu­k supermagte­supermagte kry. Die ateljeee Marvel sal dié fliek na verwagting­agting in 2019 uit-uitreik. Marvel maakmaak ook ’n rolprent waarin Evangeline Lilly (Kate van Lost)t) as The Wasp saam met Paul Rudd as Ant-Man die hoofrolle gaann vertolk. Ant-Man and The Wasp sal na verwagting­ting vol-volgende jaar uitgereik tgereik word.

 ??  ?? ADRIANNE PALICKI
ADRIANNE PALICKI
 ??  ?? LYNDA CARTER
LYNDA CARTER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa